Vertikale projektielbeweging Flashcards
1
Q
Wat is vryval?
A
Die ongehinderde beweging van ‘n voorwerp in die afwesigheid van lugweerstand, waar slegs gravitasiekrag op die voorwerp inwerk ongeag sy beweging.
2
Q
Wat is gravitasieversnelling?
A
Die versnelling wat ‘n vallende voorwerp ondervind a.g.v. die gravitasie-aantrekkingskrag van die aarde op die voorwerp in die afwesighid van lugweerstand.
3
Q
Wat is grenssnelheid?
A
Die snelheid waar due vallende voorwerp al verder teen konstante snelheid van en geen versnelling ondervind nie.
4
Q
Projektiel
A
‘n Voorwerp waarop die enigste krag wat daarop inwerk, die gravitasiekrag is