Elektrodinamika Flashcards
1
Q
Energie-omskakeling in generators
A
Meganiese energie na elektriese energie
2
Q
Hoe werk ‘n generator
A
Maak gebruik van elektromagnetiese induksie. Meganiese rotasie van ‘n geleier in ‘n gelyke magneetveld skep ‘n veranderende magnetiese vloedkoppling wat ‘n EMK en dus stroom induseer in die geleier.
3
Q
Doel van splitringkommutator/splitringe
A
Koppel die geleier aan die eksterne stroombaan
4
Q
Energie-oordrag in motors
A
Elektriese energie na meganiese energie
5
Q
Motor-effek
A
‘n Stroomdraende geleier in ‘n magneetveld sal ‘n krag ondervind.
6
Q
wgk
A
Wortel-gemiddelde-kwadraat. Die GS-potensiaalverskil/stroom wat dieselfde hoeveelheid energie verbruik as die WS.