Elektrostatika Flashcards
1
Q
Coulomb se Wet
A
Diee grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading op ‘n ander puntlading uitoefen, is direk eweredig aan die prouk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle.
2
Q
Coulomb se Wet formule
A
F = kQ1Q2/r^2
3
Q
Elektriese veld
A
‘n Gebied in die ruimte waarin ‘n elektriese lading ‘n krag ondervind
4
Q
Elektriese veld by ‘n punt
A
Die elektrostatiese krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie punt geplaas is, ondervind word.