Foto-elektriese effek Flashcards
1
Q
Foto-elektriese effek
A
Die proses waardeur elektrone uit ‘n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is.
2
Q
Drumpelfrekwensie
A
Die minimum frekwenise lig benodig om elektrone uit ‘n sekere metaaloppervlak vry te stel.
3
Q
Werkfunksie
A
Die minimum energie benodig om ‘n elektron uit die oppervlakte van ‘n metaal vry te stel.
h*f0
4
Q
Foto-elektriese vergelyking
A
E = W0 + Kmaks