Elektriese stroombane Flashcards

1
Q

Wat is elektriese lading?

A

Die aantal deeltjies wat in ‘n geleier vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is elektriese stroom?

A

Die tempo van die vloei van lading.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is potensiaalverskil?

A

Die arbeid wat per eenheidslading verrig word om n positiewe lading van een punt na ‘n ander te laat beeeg tussen twee punte in ‘n geleier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is weerstand?

A

Die mate waarop ‘n geleier of komponent in ‘n stroombaan weerstand bied teen die vloei van stroom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer Ohm se Wet

A

Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom deur die geleier mits die temperatuur daarvan konstant bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n Ohmiese geleier en gee ‘n voorbeeld?

A

‘n Geleier wat Ohm se Wet gehoorsaam,bv nichroom draad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee ‘n voorbeeld van ‘n nie-Ohmiese geleier

A

‘n Diode of elektriese gloeilamp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Potensiaalverskil formule?

A

V = W/Q

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Lading formule?

A

Q = I * t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Weerstand formule?

A

R = V/I

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Energie/arbeid formules?

A
W = V * I * t
W = I^2 * R * t
W = (V^2 * t)/R
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Drywing formules?

A
P = VI
P = I^2 * R
P = (V^2)/R
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is emk?

A

Die energie benodig om elektriese lading deur ‘n stroombaan te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is interne weerstand?

A

Energie benodig om die lading deur die battery te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Emk formule?

A

emk = I(R + r)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly