Vereistes en redes vir doeltreffende gaswisseling Flashcards
Diffusiegradiënt veroorsaak doeltreffende gaswisseling. Wat is die konsentrasiegradiënt?
Hoë na ‘n lae konsentrasie
Diffusiegradiënt veroorsaak doeltreffende gaswisseling. Wat is die konsentrasiegradiënt?
Hoë na ‘n lae konsentrasie
Die kort afstand waaroor die gasse moet diffundeer maak vir doeltreffende gaswisseling. Waarom is die afstand so kort?
Beide die alveoli en kappilêre vate bestaan uit slegs een laag plaveiselepiteelweefsel.
Wat vergemaklik die diffusie vanaf die alveoli tot in die kappilêre vate en vice versa?
Die voglagie aan die binnekant van die alveoli waarin die gasse oplos voordat dit diffundeer.

Gaswisseling vind doeltreffend plaas omdat daar ‘n groot genoeg oppervlak voorkom. Hoe word deur die oppervlak vergroot?
Deur die alveoli.
Wat vergemaklik die diffusie vanaf die alveoli tot in die kappilêre vate en vice versa?
Die voglagie aan die binnekant van die alveoli waarin die gasse oplos voordat dit diffundeer.
Hoe beinvloed die wydte van die kappilêre vate die tempo van gaswisseling?
Die kappilêre bloedvate is so nou dat die rooibloedselle(eritrosiete) in enkelgelid deurbeweeg en dus neem elke eritrosiet suurstof op en koolstofdioksied af.
Rooibloedselle word platgedruk en die oppervlak vergroot nog vir gaswisseling.
Bloed beweeg baie stadig deur die kappilêres wat genoeg tyd gee vir gaswisseling.
Watter faktore beinvloed gaswisseling?
- Diffusiegradiënt
- Kort afstande van diffusie
- Groot genoeg oppervlak vir genoeg gaswisseling deur die alveoli
- Nogtige voering vinne die alveoli
- Kappilêre bloedvate is so nou dat die rooibloedselle in enkelgelid deurbeweeg dus absorbeer elkeen suurstof en gee koolstofdioksied af
- Rooibloedselle word platgedruk en vergroot die oppervlak vir gaswisseling
- Bloed beweeg baie stadig deur die kappilêres en gee dus genoeg tyd vir gaswisseling