Neus Flashcards

1
Q

Waardeur word die neus geskei in links en regs?

A

Die septum.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter selle in die neus is verantwoordelik vir reuk?

A

Olfaktoriese selle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die funksie van die kolomepiteel se sensitiwiteit?

A

Niesrefleks.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die funksie van die mukus in die neus?

A
  1. Verwyder stof, stuifmeel uit die lug
  2. Maak die lug vogtig
  3. Is antisepties en maak dus bakterieë dood
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die funksie van die cilia wat op die kolomepiteel voorkom?

A

Vervoer mukus na die keel vir sluk of hoes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die funksie van die kappilêre vate in die neus?

A

Dit verwarm die lug wat die neus binnekom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly