Larinks Flashcards

1
Q

Wat is die larinks en as wat vertoon dit uiterlik?

A

Dit is ‘n kraakbeenkassie en vertoon by mans as die adamsappel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat kom bo-oor die kraakbeenkassie voor?

A

2 ligamente, beter bekend as die stembande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die funksie van die larinks?

A

Beweeg op en af tydens die slukproses wat help om die epiglottis toe te hou oor die trachea en die oesofagus oop te hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat word die infeksie genoem wat die larinks affekteer?

A

Laringitis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly