Farinks Flashcards
1
Q
Wat is die farinks?
A
Die keelholte
2
Q
Waarin vertak die farinks?
A
In die trachea en oesofagus
3
Q
Wat beheer die epiglottis?
A
Die beweging van lug en kos in die farinks
4
Q
Wat is die funksie van die Buise van Eustachius?
A
Verbind die farinks met die middeloor om die druk in die oor konstant te hou.