Trachea Flashcards
1
Q
Waar kom die trachea voor?
A
Net voor die slukderm
2
Q
Wat kom voor die trachea wat funksioneel is in die beskerming van die trachea?
A
C-vormige kraakbeenringe
3
Q
Wat kom op die kolomepiteel voor en wat is die funksie van hierdie strukture?
A
Cilia. Vervoer kieme en stof na bo vir sluk of hoes
4
Q
Wat is die hooffunksie van die trachea?
A
Vervoer lug na die longe
5
Q
Wat is die funksie van die kraakbeenringe voor die trachea?
A
Hou die trachea oop en bekerm dit van voor.
6
Q
Wat is die funksie van die mukus in die trachea?
A
Dit vang kieme en stof vas sodat die cilia dit na bo kan vervoer.