Veiligheid met vuur Flashcards
Wat beteken BLUS
Blus is om ‘n vuur dood te maak
Wat beteken voorkom
Voorkom beteken om te keer dat iets gebeur
Wat is ‘n brandbestryder?
‘n Brandbestryder is ‘n mens wat opgelei is om onbeheerde brande te blus.
Hoe is vure nuttig?
Verskaf hitte
Kos kook
Wat gebeur as vure buite beheer raak?
Skadelik vir plante en diere
Beskadig eiendom
Bedreig mense lewens
Hoe kan brande voorkom word?
Moenie met vuurhoutjies of aanstekers speel nie
Nie vloeibare brandstof op brandende vuur uitgooi
Maak seker kerse kannie omval nie en nie naby gordyne of brandende materiaal is nie
Plaas vuurskerms voor kaggels
Moenie klere naby verwarmer of stoof droogmaak nie
Moet nooit kokende kastrolle op die stoof laat nie
Draai gaslek toe en kontak gasvoorsiener
Moenie beskadigde elektriese toebehore gebruik nie
Blus altyd kampvuur of braaivleisvuur
Wat moet jy tydens ‘n brand doen
Bly kalm Bly laag op die grond Kruip weg van die vuur Beweeg na die naaste uitgang Kom so gou uit en bel brandweer