Energie En Elektrisiteit Woorde Flashcards

1
Q

Wat is ‘n elektrochemiese sel?

A

‘n Elektrochemiese sel verander die energie in chemikalieë na elektrisiteit toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n battery?

A

‘n battery is ‘n bron van gestoorde energie en word van een of meer selle gemaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n skakelaar?

A

‘n Skakelaar beheer die vloei van elektrisiteit in ‘n stroombaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n elektriese stroombaan?

A

‘n Elektriese stroombaan is ‘n stelsel wat die weg baan vir die oordrag van elektrisiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n elektrisiteitskas?

A

Die plek waar die elektrisiteit van ‘n substasie gekonnekteer word met die elektriese stroombane in ‘n gebou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ‘n muursok?

A

Die deel van die muur waar elektriese toebehore aan die elektriese stroombaan in die huis gekoppel kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n prop?

A

Die deel van ‘n elektriese apparaat wat aan ‘n muursokgekoppel kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n turbine?

A

‘n Staaf wat draai met lemme wat daaraan vas is en soos ‘n wiel daarom gerangskik is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n opwekker?

A

‘n Masjien wat elektrisiteit opwek en lewer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly