Fossiele In Rotse woorde Flashcards

1
Q

Fissiele

A

Die reste of tekens van antieke plante en diere wat in rots bewaar word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Antiek

A

Van baie lank gelede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bewaar

A

Het nie weggevrot nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Uitgestorwe

A

As al die individue van ‘n soort plant of dier uitsterf en daar niks meer oor is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Liggaamsfossiele

A

Harde dele van die liggaam wat fossiele vorm, soos bene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Spoorfossiele

A

Bewaarde tekens van diere, soos voetspore

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Fossielrekords

A

Die fossiele wat op een plek ontdek is en inligting oor elkeen, soos hul ouderdom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Fossielterrein

A

‘n plek waar fossiele gevind word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hominied

A

Mense en hul fossielvoorvaders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly