Toets Hersiening Flashcards
Hoekom moet ou selle veilig weggegooi word?
Skadelike chemikalieë kan daaruit lek
Dit besoedelgrond en water.
Kan mense se gesondheid benadeel.
Kan ontplof in ‘n vuur
Waar kan selle weggegooi word?
Spesiale vullisverwerkingsaanleg wat gevaarlike vullis berg.
Of
Herwinnings projekte
Wat is die onderdele van ‘n hoofleidingselektrisiteitstelsel?
Kragsentrale
Kragmaste en transmisielyne
Substasie
Plekke waar elektrisiteit gebruik word
Wat is die nadele van Brandstofaangedrewe kragsentrales?
Lugbesoedeling wat mense se gesondheid benadeel.
Kernafval wat dodelik is vir mense en omgewing
Watter ander energie bronne kan vir kragsentrales gebruik word?
Energie van vallende water
Hitte energie van die son
Bewegingsenergie van die wind
Wat is die tipes energie wat ons kry?
Lig Hitte Beweging Klank Gestoorde Elektriese
Wat het mense, masjiene en toestelle nodig om te kan werk?
Inset energie
Wat het masjiene, mense en toestelle nodig om nuttig/bruikbaar te wees?
Uitset energie
Gee voorbeelde van inset-proses-uitset
- Ketel: inset- elektriese energie
Uitset - hitte energie - Waaier: elektriese energie-bewegingsenergie
- Steenkool: hitte energie- lig en hitte
- Mens: gestoorde energie van kos wat ons eet - bewegingsenergie
Waar kry mense energie vandaan?
Van die voedsel wat ons eet.
Wat is kilojoule?
‘n Kilojoule is ‘n maateenheid vir kos se energie waarde asook die hoeveelheid energie wat die liggaam verbrand.
1000 joules =
1 Kilojoule
Wat gebeur wanneer jy meer energie inneem as wat jy verbrand?
Jou liggaam sal dit stoor as vet.
Hoeveel kilojoules verbrand jy as jy slaap?
250 Kj
Hoeveel kilojoules het ‘n man en vrou onderskydelik nodig per dag?
Vroue :4000 kJ/dag
Mans: 4800 kJ/dag