Eksamen Vrae Aarde Flashcards
In watter rigting beweeg die aarde om die son?
Antikloksgewys
Teen watter spoed beweeg die aarde om die son?
108 000 km per uur
30km per sekonde
Hoelank neem dit die aarde om een maal om die son te beweeg?
365 en 1/4 dae = 1 jaar
Wat noem ons die beweging van die aarde om die son?
Omwenteling
Wat is die naam van die wentelbaan waarin die aarde om die son beweeg?
Wentelbaan
Is die aarde gedurende die verskillende seisoene op dieslefde plek in sy wentelbaan?
Nee
In watter rigting draai die aarde om sy eie as?
Antikloksgewys
Wes na oos
Hoelank neem dit die aarde om een rotasie te maak?
24 uur = 1 dag
Hoekom voel ons nie die spoed waarteen die aarde beweeg nie?
Omdat ons saam beweeg.
Wat word die oppervlak van die aarde genoem?
Die kors
Waaruit bestaan die aarde se kors/oppervlak?
Rots en grond
Wat hou lewe op aarde instand?
Noem 4 faktore.
Grond, lug, water en sonlig
Waarvoor benodig plante grond?
Veodsel te vervaardig uit voedingstowwe en water in die grond
Wortels te anker
Hoe is diere afhanklik van grond om te lewe?
Hulle het plante vir kos nodig en plante het die grond nodig.
Beskryf bo-grond
Donker van kleur
Bevat reste van dooie plante en diere - voedingstowwe, maak dit vrugbare grond
Het die tweede laag grond ook voedingstowwe in.
Ja, wanneer dit reen word voedingstowwe uit die bogrond tot in die ondergrond gespoel.
Hoe hou grond lewe op aarde instand?
Dis die habitat van sommige diere
Plante kry voedingstowwe daaruit
Hoe vorm bogrond?
Rotse op die oppervlak word afgebreek tot kleiner deeltjies.
Dooie plant- en dier materiaal meng met stukkies rots.
Hoe word rotse tot kleiner deeltjies afgebreek?
Noem 2 redes hoekom rotse breek
Rotse kom in kontak met water en lug, chemiese stowwe in die water en lug laat die rotse verswak en verkrummel.
Die wortels van plante groei in krake en maak die krake groter sodat rotse breek.