Sediment Gesteentes woorde Flashcards
1
Q
Sediment gesteentes
A
Rots wat vorm wanneer sediment in lae neergelê word en dan verhard
2
Q
Afgeset
A
Op ‘n sekere plek neergesit of laat val
3
Q
Sediment
A
Grond en stukke gebreekte rots wat deur ‘n rivier of die wind afgesit.
4
Q
Samgepers
A
Styf saamgedruk
5
Q
Skalie
A
‘ n soort sedimentgesteente wat uit klei gevorm is
6
Q
Sandsteen
A
‘N soort sedimenten wat uit sand gevorm is.
7
Q
Kalksteen
A
‘n soort sedimentgesteente wat uit die skulpe en bene van klein seediertjies gevorm is.