Topogragfiese kaart Flashcards
1
Q
TOPOGRAGFIESE KAART (7)
A
- Topografiese kaarte het ‘n kleiner skaal.
- Dit dek ‘n relatief kleiner area op ‘n gedetailleerde wyse.
- Topografiese kaarte gebruik baie simbole om politieke, fisiese en sosio-kulturele kenmerke voor te stel, soos:
- Grense
- Berge en riviere
- Paaie en spoorlyne
- ‘n Topografiese kaart is ‘n gedetailleerde en akkurate illustrasie van mensgemaakte en natuurlike kenmerke op die grond.