Riviervalleie en uitlopers Flashcards

1
Q

Riviere vloei in valleie.

A

Waar twee riviere langs mekaar vloei, is daar altyd ‘n wig (heuwelagtige landskap) tussen in. Uitlopers kan nie daar wees sonder valleie nie en valleie kan ook nie daar wees sonder uitlopers nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wig:

A

‘n Landvorm in die vorm van ‘n driehoek gewoonlik tussen twee laagtepunte (of riviere).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Uitloper:

A

‘n Berg of heuwel wat uitsteek vanaf die hoofberg of die lyn van die berge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vallei:

A

‘n Lae gebied tussen heuwels of berge, gewoonlik met ‘n rivier of stroom wat daardeur vloei. Gewoonlik in die vorm van ‘n V

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die pyl

A

Die punt van die pyl wys die rigting van die rivier vloei . Stroomaf. Kyk altyd na die kontoer hoogtes om die rigting van rivier vloei te bepaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat maak die kontoerlyn van ‘n vallei?

A

Die kontoerlyn van ‘n vallei maak altyd ‘n punt na die hoogste punt toe en lê tussen twee uitlopers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die kontoerlyne van ‘n uitloper

A

Die kontoerlyne van ‘n uitloper wys afwaarts en maak ‘n punt na die laagste punt van ‘n heuwel/berg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

LEER DIE SPITSKOP EN TAFEL KOP EN BUTTE EN MESA ENS

A

LEER DIE SPITSKOP EN TAFEL KOP EN BUTTE EN MESA ENS

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly