Natuurlike en Gekonstrueerde kenmerke Flashcards
1
Q
Natuurlike kenmerke
A
Ding wat in die natuur bestaan/voorkom
2
Q
Gekonstreerde kenmerke
A
Ding wat deur mense gebou/geplant is
3
Q
Boorde
A
Gebiede van grond waar vrugtebome groei
4
Q
Natuurlike kenmerke op lugfotos (5)
A
- Woude is donkergroen en bome, groei deurmekaar, rande van woude is gedraai
- Riviere is kronkel
- Helder water is donker, modderige water is lig
- individuele bome of struike lyk soos donker kolle
- Grasareas is lig en lyk grof
5
Q
Gekonstrueerde kenmerke op lugfotos (7)
A
- Plantasies (mensgemaakte woude) wys bome wat in reguit rye geplant is; rante van plantasies is reguit en vierkantig
- Kanale of vore is requit
- Hoofpaaie is gewoonlik redelik reguit en liggrys; sekondêre paaie draai en volg die land meer
Swembaddens is baie lig en het gewoonlik ‘n vaste vorm - Bewerkte (plaas) grond is lig waar plante nuut is,
- donkerder waar plante langer en ouer is; land het ‘n spesifieke vorm
Bewerkte grond lyk glad