KONTOERLYNE EN HELLINGS Flashcards
Kontoerinterval:
is die hoogteverskil tussen twee kontoere langs mekaar. Die hoogteverskil tussen twee kontoere is 20m, dus is die kontoerinterval 20m.
Kontoerpatrone:
op ‘n kaart wys hoe die land lyk. Deur na kontoerpatrone te kyk, kan ons landvorme soos heuwels, valleie en uitlopers herken.
Gradient
Hoe steil ‘n helling is
Wat word elke 5 de kontoerlyn genoem?
Elke 5de kontoerlyn word ‘n genoem. INDEKSKONTOER Dit word aangedui deur ‘n donkerder lyn elke 5de kontoerlyn
KONTOERPATRONE (3)
- Die patrone wat kontoere op ‘n kaart maak, wys vir ons hoe die land op die grond lyk
- Deur na kontoerpatrone te kyk, kan ons landvorme soos heuwels, valleie, hange en kranse herken
- Die steilheid van ‘n helling word gradient genoem.
Steil helling
Om van die basis na die kruin te stap, ‘n MOEILIKE/STEIL
stappie
LEER DIE VERSKILLENDE HELLINGS EN HOE DIT LYK
LEER DIE VERSKILLENDE HELLINGS EN HOE DIT LYK
Noem die hellings: (5)
- Konstante helling
- Konkaaf helling
- Konvekse helling
- Gelydelike helling
- Steil helling
Wat is ‘n kontoer lyn
‘n lyn wat plekke met dieselfde hoogte bo seevlak met mekaar verbind