Kontoer lyne van Flashcards
Tafelkop
Tafelkop is ‘n medium grootte plat heuwel of berg
Plato
Plato is ‘n baie groot plat deel van ‘n heuwel of berg
‘n Spitskop
‘n Spitskop is die oorblyfsels van wat eens ‘n tafelkop was, wat deur erosie weggevreet is.
Kontoer lyn van ‘n waterval
Kontoer lyn van waterval is baie soortgelyk aan ‘n krans, want ‘n waterval is ‘n krans met water.
Kontoer lyne sal dus aanmekaar raak en daar sal water by die kontoer lyne aangedui wees.
Kontoerlyne (Nie die def nie) riviere
- heuwels af - riviere vloei altyd afdraand
- Kontoerlyne vorm ‘n V-vorm, waar punt van V-vorm punt wat stroomop is. Die rivier vloei in die teenoorgestelde rigting.
Die hoek waarmee die sytakke die hooftak kruis
Die hoek waarmee die sytakke die hooftak kruis, wys in die rigting van die watervloei.
Damwal
Die damwal is stroomaf-water vloei na die damwal
Hoogte op kolhoogtes (Water)
Water vloei altyd van hoer hoogte na laer hoogte.