Hoogte Flashcards
1
Q
Hoogte op al die Suid Afrikaanse kaarte word in METER op die volgende maniere aangedui:
A
Hoogtemerke
Kontoerlyne
Kolhoogte
Trigonometriese bakens (Driehoeksbaken)
2
Q
LEER DIE SIMBOLE
A
LEER DIE SIMBOLE ASB