Skaal Flashcards
1
Q
Skaal:
A
Hierdie is ‘n metode wat gebruik word om die werklike afstand uit te werk soos wat dit sou wees op aarde vanaf ‘n kaart.
2
Q
Lynskaal:
A
Hierdie lyn is onder op ‘n kaart, dit wys metings in kilometers.
3
Q
Woordskaal:
A
Woorde word gebruik om te verduidelik hoe om afstand op ‘n kaart uit te werk
4
Q
Wat moet jy onthou van skale
A
Met skaal onthou
Groot getal, klein skaal
Klein getal, groot skaal
5
Q
Wat is die som se formule om skaal uit te werk
A
WA = KA * S