Fotos Flashcards

1
Q

Wat is ‘n foto?

A

‘n Gedetailleerde beeld van ‘n deel van die werklikheid
of
‘n Spieëlbeeld van die werklikheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verskillende tipes lugfoto’s (5)

A

*Satelietfoto
Lugfoto( vertikaal, skuins)
Landfoto/horisontaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

As ‘n lugfoto in swart en wit is, bespreek twee maniere waarop jy die verskil tussen water en land kan onderskei.

A

Water is donker terwyl land lig is; water in ‘n dam sal vasgestelde buitelyne hë terwyl land as geen rande nie; water lyk glad terwyl die meeste grond rof lyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die verskil tussen n satellite foto en n vertikale lugfoto

A

Satellietfoto’s word geneem deur satelliete wat om die aarde wentel en dek groot areas van die aarde se oppervlak. Hierdie beelde is nuttig vir monitering van globale patrone soos weer en klimaatverandering. Vertikale lugfoto’s, aan die ander kant, word geneem deur vliegtuie wat direk oor die teikenarea vlieg en verskaf meer gedetailleerde beelde met hoër resolusie. Hulle word dikwels gebruik vir kartering, topografiese opnames en stedelikebeplanning.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly