Taylor swift Flashcards

1
Q

Wat beteken die titel “Taylor Swift”?

A

Verwys na Taylor Swift en haar liedjie The Best Day.
Subtitel “Vir Liebet” wys dit is vir die digter se dogter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter digvorm het die gedig?

A

Vrye vers: Geen vaste rymskema of strofebou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is reël 4 alleen?

A

Beklemtoon dat sy weer en alleen haar gevoelens herhaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken reëls 16-18 is regressief?

A

Toon die toename van emosie: van snik, huil tot grens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken reëls 23-25?

A

Sy verstaan nou dat dinge verander en haar kinderjare eindig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken “taai”?

A

Letterlik: Haar skooluniform is vuil en taai.
Figuurlik: Sy voel swaarmoedig en ongelukkig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die dubbelpunt?

A

Gee ekstra verduideliking en wys die afstand wat sy voel tussen haar en ander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken sy het ‘n hardkoppige houding?

A

Kruip weg agter haar kuif en verhoed mense om haar ware self te sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die alliterasie in reël 14?

A

“Donder ek deure toe” – beklemtoon sy frustrasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die tema van die gedig?

A

Tienerskap: Eensaamheid, verandering, en die pyn van grootword.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly