Mamma kan ek se nie Flashcards
Wat beteken die aanhalingstekens in die titel?
Beklemtoon dit as ‘n aanspreekvorm.
Wat is die inversie in die titel?
Normaal: “Ek kan nie Mamma sê nie.”
Beklemtoon haar weersin om dit te sê.
Wat beteken “hulle” in reël 5?
Verwys na mense wat sê kinders kan niks voor geboorte weet nie.
Wat is parentese in reëls 5-7?
Gee ekstra inligting oor onsekerheid oor voorgeboortelike kennis.
Wat is die funksie van die dubbelpunt?
Wat is die funksie van die dubbelpunt?
Wat is ‘n tersine en ‘n koeplet?
Tersine: Strofe met 3 reëls.
Koeplet: Strofe met 2 reëls
Wat is die enjambement in reëls 3-4?
Skep vloei en verbind gedagtes.
Wat is die alleenplasing in reël 4?
Afgeskop in jou in” – beklemtoon impak.
Wat is die tema van die gedig?
Verwerping, hartseer, melancholie.
Wat is die toon van die gedig?
Saaklik en nuchter.
Wat beteken “voor tyd se tyd”?
Sy het voor geboorte geweet sy is ongewens.
Wat beteken afgeskop?
Sy is in die lewe gedwing.
Wat beteken wik en weeg?
Wys die ma se twyfel oor swangerskap.