Aandeelhouer Flashcards
Wat is die letterlike en figuurlike betekenis van “Aandeelhouer”?
Letterlik: Aandeelhouer.
Figuurlik: Seun se “aandele” is sy spiere en voorkoms
Wat beteken “Jongheer”?
Ou, formele aanspreekvorm vir ‘n seun.
Wys generasiegaping
Wat is die verskil tussen die 1ste en 2de strofe?
Strofe 1: Formeel, oud-Afrikaans, ouer persoon se perspektief.
Strofe 2: Informeel, modern met Engels, seun se perspektief
Hoekom staan “Prys” alleen?
Beklemtoon die seun se onverskilligheid oor geld
Hoe toon enjambement ongemak?
Wys die spanning tussen pa en seun
Wat beteken “bates” vir die pa en seun?
Pa: Finansiële bates.
Seun: Spiere en voorkoms
Wat is die finansiële terme en hulle betekenisse?
Beurs: Pa – aandelemark, Seun – beursie.
Belê: Pa – geld, Seun – sport en spiere
Wat vra die pa in reël 2?
Gaan die seun sy pa se voetspore volg?
Wat is die seun se antwoord in strofe 2?
“No ways, meneer. My interest is nie in finance nie”
Waarin belê die seun?
Sport, spiere, voorkoms – het ‘n positiewe effek op meisies