Sondagaande Flashcards

1
Q

Wat is die stylfiguur in reël 1?

A

Personifikasie: “Aand stuur sy roofvoëls.”
Aand word as ‘n jagter voorgestel wat roofvoëls uitstuur om prooi te vang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die verskil tussen aand en nag?

A

Aand: Geleidelike, sluipende gedagtes kom nader.
Nag: Die gedagtes word intens en voel vasvangend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voorbeeld van alliterasie en assonansie?

A

Alliterasie: “sink neer op die krom lamppale.”
Assonansie: “Sielalleen voor Sondagaande.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken “taai donker”?

A

imboliseer hoe die donker jou gedagtes vasvang en swaarmoedigheid bring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken die “roofvoëls” wat sirkel?

A

Gedagtes wat stadig op jou neerkom, net soos roofvoëls wat prooi vang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is ironies aan die lamppale?

A

Hulle bring nie lig nie, maar word eerder ‘n plek waar roofvoëls land.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter tipe gedagtes het jy op Sondagaande

A

Negatiewe gedagtes: Angs, stres, depressie, eensaamheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken die meervoudsvorm “aande” in die titel?

A

Dit beklemtoon dat hierdie gevoelens elke Sondagaand terugkeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe is prooi en roofvoëls verbind?

A

Roofvoëls vang prooi, net soos negatiewe gedagtes mense vang op Sondagaande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat beteken die “skerp oë”?

A

Die roofvoëls se oë mis niks – soos gedagtes wat jou nie laat ontsnap nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom voel mense angs en depressie op Sondagaande?

A

Voorbereiding vir die week: Skool, werk, vergaderings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die tema van die gedig?

A

Universele gevoelens van eensaamheid en vrees op Sondagaande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksie van enjambement?

A

Skep vloei en toon hoe gedagtes aanhoudend sirkels draai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly