Staan Op! Flashcards

1
Q

Wat is die letterlike en figuurlike betekenis van die titel?

A

Letterlik: Opstaan en gesien word.
Figuurlik: Wees dapper en wys jou ware gevoelens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die enjambement in reëls 2 en 3?

A

Sin vloei oor om gedagtes aanmekaar te bind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die funksie van die ellips in reël 7?

A

Wys dat die lys negatiewe gevoelens aangaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die eufemisme in reël 9?

A

Doing something to yourself” = selfmoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die alliterasie in reël 10?

A

Herhaalde “s”-klanke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die tema van die gedig?

A

Wat is die tema van die gedig?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die toon van die gedig?

A

Saaklik en oproepend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie is die teikenmark?

A

Tieners – ervaar hierdie gevoelens gereeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die funksie van herhaling (anafora)?

A

Beklemtoon dat niemand alleen is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat beteken alleenheid?

A

Jy voel verwerp en nie aanvaar nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly