Klein Geloof Flashcards

1
Q

Wat is die 2 betekenisse van die titel en hoekom is dit nie hoofletters nie?

A

Letterlik: Kindergeloof of bygeloof.
Figuurlik: Min geloof of twyfel.
Nie hoofletters: Wys dat die geloof nie sterk is nie​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die rol van Kersvader?

A

Bring geskenke en beloon kinders wat soet was​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat was die spreker bang voor?

A

Bang vir monsters en bose geeste; slaap met die lig aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken “maar”?

A

Wending wat wys sy soek nou geloof en hoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die metafoor in reël 8?

A

“Lugkastele” – onrealistiese drome en fantasieë​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken “melkskommelweg”?

A

Nuutskepping wat kinderlike fantasie en onkunde uitbeeld​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie is die Prins/Prinse in reëls 4 en 15?

A

R4: Sprokiesprins, wat nie bestaan nie.
R15: Jesus, die “Prins op ‘n donkie” wat red en genees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Is die spreker ‘n jong kind?

A

Nee: Sy het kindergeloof verloor en begin realiteit en geloof verstaan​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly