Daarom Flashcards

1
Q

Wat is die neologisme “spieëlskrikker”?

A

Nuwe woord vir iemand wat skrik as hy homself in die spieël sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat hou die spreker nie van sy liggaam nie?

A

Slegte vel (aknee).
Lomp arms en bene.
Bleek dons op sy bolip.
Stem wat nog nie gebreek het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die verskil tussen strofe 1 en 2?

A

Strofe 1: Beskrywing van sy voorkoms.
Strofe 2: Redes vir sy ongemak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken krater?

A

Groot afstand of ongemak tussen hom en meisies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ironies in reël 3?

A

Aknee word ‘n “dermatoloog se droom” genoem – wat positief klink, maar negatief is vir hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken “die tyd” in reël 13?

A

Verwys na sy tienertyd – ‘n ongemaklike fase.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen die dubbelpunt?

A

Verduidelik hoekom hy ongemaklik is en skep afstand tussen hom en meisies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is sy hardkoppige houding?

A

Hy kruip weg onder sy kuif om hom teen oordeel te beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die alliterasie in reël 14?

A

Herhaling van “d” in “donder ek deure toe” – beklemtoon sy frustrasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoekom slaan hy deure toe?

A

Hy is skaam en gefrustreerd met homself.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly