Rekenaarmisdaad Flashcards

1
Q

Wat is die verskil tussen malware en sosiale maipulasie?

A

Sosiale manipulasie: poging van misdadiger om iemand te manipuleer sodat die persoon sy wagwoorde ens uitgee.

Malware: Program wat spesifiek ontwerp is om homself te installeer sonder dat gebruiker daarvan weet, dit affekteer en beskadig die rekenaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik die volgende: Phishing

A

Pogings om vertroulike inligting te verkry soos wagwoorde en Pin nommers. - Gewoonlik via epos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Spoofing:

A

Vervalsing van epos boodskap se opskrif sodat dit lyk of dit van iemand anders as die oorspronklike bron af kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Rekenaarwurm:

A

Is malware wat homself oor ‘n netwerk versprei - gewoonlik via epos - sonder dat enige iemand die geiinfekteerde program hoef te laai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Rekenaarvirus:

A

Malware wat geskryf is om die werking van mens te rekenaar te belemmer- dit word sonder jou toestemming of medewete gelaai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Spyware:

A

Probeer om die gebruik van jou rekenaar te monitoren daarvan boek te hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Keylogger:

A

is ‘n soort spyware wat boekhou van die sleutels wat jy druk, hou ook moontlik rekord van die bewegings wat jy met jou muis maak dit neem ook skermkopie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Trojan:

A

‘n Tipe malware wat skadelike program is wat homself as nuttig voordoen. Dit word gebruik om malware op jou rek te installeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Pharming:

A

Wanneer jou rekenaar gehack word, dan word die gebruiker na ‘n ander webtuiste geneem.
Dit is dikwels ‘n replika van die oorspronklike URL maar bevat malware.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bots:

A

‘n Robot is ‘n rekenaar wat geinfiltreer is, en van ‘n afstand deur ander rekenaars beheer word wanneer dit aangeskakel word en met die internet gekoppel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Adware:

A

Is programmatuur wat advertensies aflaai en jou bombardeer met advertensies wat pop - up wanneer jy aan die internet gekoppel , dis meer gevaarlik as lastig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly