Oplossingsontwikkeling Flashcards

1
Q

Verduidelik hoe ‘n ‘‘keylogger’’ ‘n sekuriteitsrisiko skep wanneer dit op ‘n rekenaar gelaai is.

A

‘n Keylogger teken sleutel drukke aan( moontlik ook muis bewegings en skermkopie van wat op jou skerm vertoon word) in ‘n poging om uit te vind wat jou gebruikersname en wagwoorde is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Normale sleutelborde en muise kan ‘n probleem wees vir mense wie se vingers nie normaal funksioneer nie. Stel ‘n alternatiewe toevoertoestel of metode vir sulke mense voor.

A
  • ergenomiese sleutelborde
  • virtuele sleutelborde op skerm
  • trackball
  • joystick
  • oog - gekontroleerde muis bewegings toestelle
  • stemherkennings toestelle
  • suig en blaas toestelle
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik waarna die term biometries verwys en hoekom dit ‘n veiliger vorm van identifikasie is as die gebruik van wagwoorde.

A

Biometrie = tegnologie wat unieke biologiese eienskappe van mense meet/ skandeer

  • moeilik om te omseil
  • kan nie neergeskryf of gedeel word nie
  • altyd ‘sterk’
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gee een druk opsie ( print option) wat gebruik kan word om papier te spaar, behalwe om op albei kante van die papier te druk.

A
  • Druk twee of meer bladsye op ‘n enkele vel
  • selekteer watter bladsye om te druk
  • verander bladsy orientasie dat alles in pas
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee twee maniere waarop ‘n rekenaargebruiker tot groen rekenaargebruik kan bydra, behalwe om minder papier te gebruik.

A
  • skakel rekenaars wat nie gebruik word nie af
  • raak op ‘n eko vriendelike manier van apparatuur ontslae
  • gebruik energie doeltreffende toestelle
  • moenie ink - kasette weg gooi nie, eerder herwin
  • gebruik eco-mode en spaar wanneer jy druk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee twee eienskappe wat in ‘n databasisprogram soos Access beskikbaar is, wat help om data foute te verminder.

A
  • Toevoermasker
  • Verstekwaarde
  • Valideringsreel
  • Combo box
  • Primere sleutel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

‘n Leerder het ‘n webblad geskep deur HTML te gebruik.Toe hy die leer in windows Explorer dubbelklik het die leer in notabook oopgemaak. Verduidelik kortliks wat het hy verkeerd gedoen en hoe dit reg gesien kan word in die webblaaier.

A

Fout: die leer is met ‘n TXT uitbreiding gestoor.

Hoe om reg te maak?: verander die leeruitbreiding na HTML.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly