Internetkonneksie en -dienste Flashcards

1
Q

Gee ‘n kort duidelike definisie van die internet en verduidelik wat die belangrikste funksie daarvan is.

A

‘n Wereldwye rekenaarnetwerk wat bestaan uit rekenaars en netwerke wat gekoppel isd.m.v telefoonlyne, ondersese kabels, sateliete en mikrogolf konneksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

‘n ISP kan koordloos of gekabelde Internettoegang verskaf. Gee drie ander dienste wat ISP ook verskaf.

A
  • e-posadresse
  • webblad “hosting”
  • ‘n faks na e-pos diens
  • spam filter dienste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

‘n Vriend van jou het ondersoek ingestel na 3G/4G Internet pakette en die spesifikasies 21.6 mbps en 2 GB cap raakgelees.
Verduidelik kortliks wat die twee spesifikasies beteken.

A

Die 21 Mbps verwys na die maksimum spoed van die verbinding, in hierdie geval 21 Megabites per second.

Die cap is die hoeveelheid data wat binne ‘n maand afgelaai en opgelaai kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Jou vriend het ook ADSL pakket met die volgende spesifikasies ondersoek.

Wat is die belangrikste vraag om te vra, indien iemand ‘n keuse tussen ADSL en 3G/4G Internetkoppeling moet maak?

A

Het jy nodig om rond te beweeg?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom word daar twee verskillende spoed spesifikasies gegee? ( 4 mbps / 512 kbps)

A

Die 4mbps is die maksimum aflaaispoed en die 512 kbps is die oplaai spoed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken die term ‘shaped’ in hierdie konteks?

A

Shaped verbindings gee voorkeur of eerste prioriteit aan sekere Internetdienste, terwyl ander dienste as ‘n laer prioriteit beskou word en dus stadiger is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee ‘n moontlike nadeel van ADSL behalwe die feit dat nie draagbaar tegnologie is nie.

A
  • Jy mag in gebied woon waar ADSL nie beskikbaar is nie.

- Selfs as ADSL in u omgewing is , kan die data spoed beperk word deur die persoon se fisiese ligging.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Een van die spesifikasies verwys na 10 ure gratis Wi-Fi permaand by meer as 750 hotspots.
Verduidelik kortliks wat die term hotspots beteken en waar ‘n gebruiker daarvan gebruik sal maak.

A

‘n Spesifieke geografiese ligging waarin tegnologie waarin ‘n toegangspunt openbare draadlose breeband netwrkdienste aan mobiele besoekers bied via ‘n WLAN
- Hotspots is dikwels in lughawens , treinstasies, biblioteke, restaurante ens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is Spam?

A

Spam is die elketroniese ekwivalent van ‘junkmail’ en bestaan gewoonlik uit advertensies wat jy nie aangevra het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee twee maniere hoe mens kan probeer om die hoeveelheid spam wat jy ontvang te verminder.

A
  • Gebruik ‘n ISP wat vir pespos filter.
  • Gebruik die spam filters
  • gebruik verskillende epos adresse
  • moenie jou hoof epos adres op webwerwe gee nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Dit is altyd beter om self die URL van ‘n webtuiste , soos die van jou bank, in jou webblaaier in te tik, eerder as om op ‘n skakel te gaan. Sal dit help as jou rekenaar deur pharming- aanval geaffekteer word?
Verduidelik jou antwoord deur kortliks te verduidelik wat pharming is.

A

Nee, pharming is ‘n tegniek waar ‘n rekenaar oorgevat word, sodat selfs as die gebruiker die korrekte URL in die webblaaier intik, die gebruiker na ‘n ander webwerf gestuur word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee twee redes hoekom anti-spyware gereeld opgedateer moet word, deur kortliks te verduidelik hoe anti-spyware werk.

A

Anti -spyware sagteware werk deur spyware op te spoor wat self op ‘n rekenaar geiinstalleer het . Anti spyware moet opgedateer word , sodat nuwe vorme van spyware opgespoor kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verduidelik wat ‘n rekenaarvirus is deur na twee doelwitte van ‘n rekenaarvirus in ju antwoord te verwys.

A
  • ‘n rekenaarvirus is ‘n vorm van kwaadwillige sagteware wat geskryf word om die normale funksionering van ‘n persoon se rekenaar sonder hul medewete of toestemming te ontwrig.
  • dit kan gebruik word om ‘n rekenaar in ‘n bot te verander om malware te versprei om sekuriteitsleemtes vir ander malware te skep
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Jy en jou vriend besoek dieselfde webwerf, elkeen op sy eie toestel. Wanneer die webblad oopmaak, sien julle nie dieselfde weergawe nie.
Verduidelik wat die oorsaak daarvan kan wees, deur na die konsep van kasberging te verwys.

A

Een van die weergawes is die ouer weergawe wat in die rekenaar se kasberging gestoor is, omdat dit ‘n vorige keer besoek is op daardie toestel.
kasberging is die proses waar web dokumente wat besoek word tydelik op die rekenaar se hardeskyf gestoor word, sodat dit volgende keer vinniger sal laai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe sal jy hierdie saak regstel?

A

Die refresh knoppie druk op beide rekenaars, sodat die nuutste weergawe afgelaai kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly