Geitegreerde Scenario Flashcards

1
Q

Die waarde van IKT in die werkplek moet by die uistalling bevorder word. Gee twee algemene voordele van die gebruik van rekenaars in besighede afgesien van hul nut in kommunikasie.

A
  • Doeltreffendheid/ kostebesparing
  • akkuraatheid
  • betroubaarheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verskeie soorte bedieners en draagbare rekenaars sal vertoon word.Gee twee voordele van die gebruik van ‘n proxy server, buiten die algemen funksie van enige bediener in ‘n netwerk.

A
  • laat gebruikers toe om aan die internet te koppel
  • kan toegang tot die internet vinniger maak
  • sentrale kontrolepunt vir die implementering van anti-malware sekuriteitsmaatreels
  • kan toegang tot sekere webtuistes filter
  • kan gebruik word om die gebruik van die internet aan te teken ens
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee twee nadele van draagbare rekenaars bo tafelrekenaars, afgesien van enige aspekte wat met koste te doen het.

A
  • word makliker gesteel
  • moeiliker / onmoontlik om op te gradeer
  • meer breekbaar / beskadig maklik
  • opbou van stof kan ‘n probleem raak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

DIE STALLETJIES MOET MET MEKAAR IN ‘N NETWERK GEKOPPEL WEES EN OOK OOR ‘N INTERNETKONNEKSIE BESKIK.
Gee twee voordele daarvan om hierdie netwerk eerder koordloos te konnekteer as met kabels.

A
  • makliker om ekstra rekenaars bytevoeg.
  • makliker om ‘n netwerk te installeer
  • verleen mobiliteit aan gebruikers met mobiele toestelle
  • geen kables waaroor mens kan val of wat in die pad is nie .
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

‘n Hotspot sal opgestel word om Internetkonnektiwiteit te voorsien.
Verduidelik wat ‘n Hotspot is en noem die koordlose tegnelogie wat met ‘n hotspot geassosieer word.

A

‘n Hotspot is ‘n area waar jy koordloos toegang tot die internet kan verkry.
Wi-Fi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

ME. BLOMFIELD HET VERSOEK DAT KABELSLOTTE EN ‘ UPS BY DIE INSTALLING GEBRUIK WORD.
Gee die mees waarskynlike rede vir die gebruik van kabelslotte.

A

Om apparatuur diefstal te voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee twee funksie wat ‘n UPS bied.

A
  • beskerm rekenaars teen skade.
  • voorkom dataverlies
  • laat toe om beperkte tyd op batterykrag te werk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik kortliks hoe misdadigers mens om die bo kan lei om ‘n Trojan op jou rekenaar te installeer.

A

Vermom die skadelike program as ‘n nuttige toepassing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gee een voordeel en een nadeel van ‘n netwerk, in die konteks van die stryd teen kwaadwillige programmatuur.

A

VOORDEEL

  • makliker om anti-malware maatreels te implimenteer.
  • makliker om die status van anti malware programmatuur op baie rekenaars in ‘n organisasie te monitor.
  • kan kwaadwillige programmatuur van die internet kontroleer.

NADEEL:

  • Kwaadwillige programmatuur kan die netwerk as medium gebruik om te versprei.
  • kwaadwillige programmatuur kan vinnig versprei
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Na die installasie van programmatuur teen malware vind een van die uitstallers dat verskeie leers op sy hardeskyf onder kwarentyn geplaas is.
Verduidelik kortliks wat dit in hierdie konteks beteken.

A

Die virus / besmette leer word in ‘n area op die skyf geplaas waar dit nie ander leers kan beskadig of besmet nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee die algemene naam van die programmatuur wat uitstallers in staat sal stel om te kan beheer watter programme toegang tot die internet kan verkry.

A

Firewall programmatuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee een rede hoekom ‘n besigheid miskien ‘n dot-matrix drukker eerder as ‘n multifunksie drukker sal aankoop, afgesien van kostefaktore.

A
  • dit kan carbon copies skep

- die gebruik aaneenlopende papier anders as ander drukkers wat se papier gereeld vervang moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verduidelik hoekom OCR programmatuur dikwels by multifunksie drukkers, maar nooit by dot - matrix drukkers ingesluit is nie.

A

Multifunkie drukkers bevat baie keer ‘n skandeerder funksie, waar dot - matrix dit nie het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waartoe stel OCR programmatuur mens in staat.

A

Omskep geskaneerde beelde of teks in redigeerbare teks , d.w.s teks wat in ‘n woorverwerker verander kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee die eenheid waarin die drukspoed van ‘n laserdrukker gemeet word.

A

ppm ( pages per minute)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Alle nuwe drukkers word vergesel van ‘n CD of DVD met ‘n drywerprogram.
Verduidelik kortliks die funksie van die drywer program.

A

Laat die rekenaar toe om met die apparatuur toestelle te kommunikeer.

17
Q

Verskeie hardeskywe sal uitgestal word, maar geen optiese aandrywers nie.
Gee twee redes waarom CD’s en DVD’s deesdae nie meer so baie as in die verlede gebruik word nie.

A
  • Lees/ skryf stadig data
  • klein stoorkapasiteit
  • krap maklik
  • kan nie maklik geskrewe data manipuleer nie
18
Q

Verduidelik hoekom goeie gebruikers gesentreerde ontwerp in alle programmatuur belangrik is , afgesien van die feit dat dit beter ‘lyk’ en die programmatuur makliker maak om te gebruik.

A
  • verminder foute met toevoer.
  • verseker beter kwaliteit
  • minimum opleiding nodig in die gebruik van die programmatuur.
19
Q

Watter sleutel druk - kombinasie kan Me. Blomfield gebruik om die program wat staak , toe te maak of te verlaat, sonder dat die rekenaar weer reboot moet word?

A

Ctrl + Alt + Delete

20
Q

Verduidelik kortliks hoe ‘n patch en ‘n service pack verskil ten opsigte van elkeen se rol om programmatuur opgedateer te hou.

A

Patch:
opdatering om ‘n spesifieke fout / probleem met sekuriteit reg te stel.

Service pack:
Opgradering om al die probleme met sekuriteit reg te stel.

21
Q

Hoe kan mens leers via die internet oordra , afgesien van e-pos aanhegsels.

A
  • FTP
  • Gebruik aanlyn stoor
  • stel leers as downloadable links op webtuiste beskikbaar.
22
Q

Hoe kan ‘n uitstaller video snitte aan ‘n gehoor vertoon, aangesien ‘n raakskerm te klein is?

A
  • Tv skerm
  • Dataprojekter
  • Interaktiewe witbord
23
Q

As gevolg van die huidige tekort aan water in baie dele van die land, he Me. Blomfield ‘n deskundige gevra om weer modellering program wat grid computing gebruik bekend te stel.
Verduidelik kortliks wat grid computing is.

A

‘n Manier waarop bronne van verskillende rekenaars gekombineer word om ‘n enkele probleem op te los.

24
Q

EEN VAN DIE STALLETJIES SAL DIE GEBRUIK VAN PHABLETS PROMOVEER AS EEN VAN DIE MANIERE OM DIGITAL DEVIDE TE VERNOU
Beskryf kortliks wat ‘n ‘phablet’ is, in terme van ander, soortgelyke draagbare rekenaartoestelle.

A

‘n Toestel halfpad in grootte tussen slimfone en ‘n tablet / ‘ kombinasie van ‘n slimfoon en tablet.

25
Q

Wat is Digital Devide ?

A

Die gaping / verdeling tussen die wat toeganf=g het tot tegnelogie / wat tegnologie kan gebruik, en die wat nie het nie of nie kan nie.

26
Q

Me. Blomfield wil ‘n videokonferensie hou met ander rolspeler.

Gee die voordeel van die gebruik van ‘n skootrekenaar , eerder as ‘n tafelrekenaar vir hierdie doel, in terme van apparatuur wat benodig sal word.

A

Die skootrekenaar het ‘n ingeboude webkamera, mikrofoon en luidsprekers, wat mens alles nodig het vir videokonferensie
Hierdie items is nie in tafelrekenaars ingebou nie, maar moet verkry en apart aan die rekenaar gekoppel word.

27
Q

Me. Blomfield wil meer spasie op haar hardeskyf beskikbaar maak deur sommige van die leers na dropbox toe te skuif.
Gee twee redes waarom dit moontlik NIE ‘n goeie idee sal wees om die leers dropbox toe te stuur nie.

A
  • daar bestaan ‘n limiet op die hoeveelheid gratis spasie deur dropbox verskaf.
  • as sy die dropbox leergids met ander deel, kan hulle die leers per ongeluk verwyder.
  • die leers is toeganklik as sy internettoegang het
  • sy verloor beheer oor rugsteun en die sekuriteit van die leers.
  • kan baie data gebruik
28
Q

‘n Strepieskode skandeerder sal by die uitgang opgestel word sodat die aankoopproses bespoedig kan word.
Gee een voordeel van die gebruik van ‘n strepieskode skandeerder vir data- toevoer bo die gebruik van ‘n sleutelbord, behalwe spoed.

A

Meer akkuraat/ elimineer menslike toevoer foute.

29
Q

Gee twee potensiele voordele vand ie gebruik van ‘n raakskerm in teenstelling met ‘n gedrukte dokument in hierdie situasie , behalwe die feit dat papier gespaar sal word.

A
  • bevorder groen rekenaar verwerking/spaar papier
  • makliker vir uitstallers om nuwe detail by te voeg.
  • kan multimedia inhoud bevat
  • interaktief
  • is maklik om te navigeer, inhoud te deursoek.
30
Q

Gee een potensiele voordeel van die gebruik van ‘n gedrukte dokument bo ‘n raakskerm in hierdie spesifieke situasie.

A
  • makliker om inligting te versprei
  • meer mense kan op dieselfde tyd toegang tot die inligting kry
  • geen samedromming by die raakskerm nie
  • sommige mense mag geiintemideer voel om die tegnologie te gebruik en die gedrukte dokument verkies.