Stelseltegnologie Flashcards

1
Q

Na watter apparatuur item verwys die spesifikasie Dual core 1.3 GHz?`

A

SVE / Sentrale Verwerkings Eenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee die naam van die eenheid waarin die grootte van die skerm gemeet word.

A

Duime

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Geen bedryfstelsel word vir ‘n tablet gespidifiseer nie. Noem ‘n voorbeeld van ‘n bobiele bedryfstelsel.

A
  • Android - iOS - Windows 10 Mobile - Windows RT 8.1 - Blackberry 10 -Fire OS
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die Travel assist app kan gebruik word om fisiese ligging van ‘n tablet aan te dui. Watter tegnelogie word hiervoor gebruik?

A

GPS

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee een algemene beperking van stemherkenning programmatuur behalwe enige sake wat met agtergrondgeraas en die gehalte van die mikrofoon verband hou.

A
  • Nie 100% akkuraat nie - Benodig vinnige internet konneksie - Programmatuurpakette en - kenmerke is dalk nie in alle tale beskikbaar nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

In watter eenheid word die resolusie van ‘n digitale kamera gemeet?

A

MP/ Megapixels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die verbruikerstablet is ‘n goeie voorbeeld van konvergensie. Verduidelik kortliks in die konteks van rekenaars wat dit beteken.

A

Die samevoeging van verskeie tegnelogie / funksies in ‘n enkele toestel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Rekenaars word dikwels met mekar vergelyk in terme van hul spesifikasies. Noem 2 apparatuur items wat algemeen gebruik word om te bepaal hoe kragtig die rekenaar is.

A
  • SVE - RAM/ geheue - HDD / Stoor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beskryf die algemene funksie van ‘n bediener , wat impliseer dat dit kragtiger as die ander (klient) rekenaars in ‘n netwerk moet wees.

A

Om dienste / hulpbronne aan ander rekenaars binne ‘n netwerk te lewer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem een soort stoortoestel wat gewoonlik in ‘n skootrekenaar, maar nie in ‘n Ultrabook aangetref word nie.

A

-hardeskyf - Optiese skywe bv CD of DVD

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

JOU GEKABELDE MUIS HOU SKIELIK OP WERK. Gee een probleemoplossing wenk wat jy kan gebruik om die muis weer aan die gang te probeer kry.

A
  • diskonnekteer en herkonnekteer die muis - probeer ‘n ander poort - reboot die rekenaar - maak seker die muis het nie net gevries nie deur wiskundige programme toe te maak.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Rozaan oorweeg dit om liewer ‘n koordlose muis te koop. Gee een nadeel van die gebruik van ‘n koordlose muis bo die van ‘n gekabelde muis.

A
  • benodig batterye om te werk. - potensiele sein probleme.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gee twee algemen voordele van die gebruik van rekenaargebasseerde opleidings programmatuur.

A

-Werk teen eie tempo. - Onmiddelike assessering en terugvoering. - beter motivering om te leer - Laat verskillende leerstyle toe. -Kan op jou eie werk / sonder menslike onderwyser, dus ook goedkoper.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

“n vriend wonder of hy ‘n vaste toestand skyf ( SSD ) of ‘n eksterne hardeskyf moet gebruik om sy leers te rugsteun. Gee twee voordele van ‘n SSD bo ‘n hardeskyf.

A
  • Vinniger - stiller - Duursamer/ minder waarskynlik om skade op te doen - gebruik minder krag/ meer energiedoeltreffend.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee een voordeel van die gebruik van ‘n eksterne hardeskyf bo die gebruik van ‘n ingeboude hardeskyf.

A
  • Kan rugsteun op ‘n ander perseel stoor. - rugsteun leers is mobiel en kan saam jou gedra word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Dit is moontlik om ‘n webkamera te gebruik om foto’s van jouself te neem. Verduidelik kortliks hoekom webkamera’s nie summier as ‘n veeldoelige kamera gebruik kan word nie, behalwe vir die feit dat die meeste webkameras ‘n baie lae resolusie het.

A

Webkameras moet aan ‘n IKT - toestel gekoppel wees om te werk , dus gebrek aan draagbaarheid en beweegbaarheid.

17
Q

Gee twee faktore wat dei beeldgehalte van digitale kamera bepaal, behalwe die resolusie.

A
  • Kleurdiepte - Sensor grootte - ISO - gradering -Zoom opsies
18
Q

Microsoft office 2013 is afwaarts of agtertoe versoenbaar met Microsoft Office 2007. Verduidelik wat dei bogenoemde stelling beteken.

A

Ms Office 2003 kan leers wat in MS Office 2007 geskep is gebruik en lees.

19
Q

Beskryf kortliks ‘n alledaagse tegniek om versoenbaarheidsprobleme tussen verskillende weergawes van dieselfde toepassing op te los of bowe te kom.

A

Stoor die leers (bv gebruik Save As) in die ouer/ vorige weergawe.