Apparatuurtoestelle Flashcards
Noem 4 verskillende toevoertoestelle.
Sleutelbord Muis Raakpaneel Aanraakskerm Skandeerder Digitale kamera
Noem 4 afvoertoestelle?
Skerm Drukker Dataprojektor Aanraakskerm Luidsprekers
Noem 2 voordele van ‘n sleutelbord.
- die vinnigste manier om teks in te voer, veral vir iemand wat vinnig en akkuraat kan tik.
- maklik om te leer ken en te gebruik.
Noem 3 beperkings van ‘n sleutelbord.
- dit si nie ontwerp om as ‘n GUI koppelvlak gebruik te word nie.
- dit neem baie ruimte in geslag.
- dit kan moeilik wees vir mense met verskillende gestremdhede om te gebruik.
- jy het ‘n seker vlak van sleutelbord vaardighede nodig om dit doeltreffend te kan gebruik.
Noem een hoof voordeel en nadeel van koordloos en gekabeld.
Voordeel: daar is nie kabels wat rond le op die tafels nie.
Nadeel: die batterye word pap en dan werk hy glad nie.
Wat kan mens moontlik doen wanneer jou gekabelde muis nie wil werk nie?
- Prop hom uit by die rekenaar en sit hom weer terug.
- Maak seker dat hy op ‘n gladde oppervlak is.
- Maak seker dat daar geen wolletjies of stof onder die muis is nie.
Waarvoor word OCR gebruik?
Hierdie programmatuur word gebruik om geskandeerde beelde na teks om te skakel sodat dit in ‘n program soos woordverwerking geredigeer kan word.
Noem 2 voordele en 2 nadele van ‘n raakblad.
Voordele:
- jy hoef nie ‘n ekstra toetsel soos ‘n muis saam te dra nie.
- die muis aksies kan uitgevoer word sonder om ‘n lessenaar of ekstra werk oppervlakte te he.
Nadele:
- Dit is nie so akkuraat of noukerig soos ‘n muis nie.
- Sommige gebruikers vind dit moeilik om te gebruik, veral met ‘n drag en drop aksie.
Noem 4 gebruike van ‘n digitale kamera.
- om beelde vas te le.
- om video’s op te neem.
- as ‘n alternatief vir fotografiese skandeerders en om dokumente in ‘n digitale formaat vas te le.
- as strepieskode of QR skandeerderds te gebruik.
Noem 3 gebruike van ‘n eksterne hardeskyf.
- Kan gebruik word om draagbare media, data en programmatuur te stoor en dan saam met jou rond te dra.
- kan gebruik word om rugsteunkopiee veilig weg van die rekenaar te stoor.
- kan gebruik word om ekstra stoorspasie tot jou rekenaar by te voeg sonder om die rek fisies oop te maak.
Gee 4 voordele van ‘n hardeskyf.
- groot stoor kapasiteit.
-draagbaar.
maklik om te gebruik - hoe spoed.
- betroubaar
Noem 4 voordele van ‘n flash skyf.
- draagbaarheid
- vinnige datatoegang
- lae aankoopprys
- ‘n groter kapasiteit as stoor media
- betroubaarheid
- maklike gebruik
- ‘n afsonderlike kragbron is nie nodig nie.
Noem die voordele van ‘n 3G modem.
- hulle is maklik om te installeer
- hulle is klein genoeg dat hy oral met jou kan saamgaan en internettoegang op enige rekenaar kry.
- die 3G /4G netwerk is baie vinniger.
Noem die voordele van ‘n ADSL roteerder.
- jy kan telefoonoproepe maak en ontvang terwyl jy aan die internet gekonnekteer is.
- ADSL is baie goedkoper as 3G.
- ‘n koordlose ADSL roteerder maak dit moontlik om ander toestelle en rekenaars koordloos te konnekteer.
Noem 4 ties toestelle vir Swaksiende/blinde gebruikers.
- Braille sleutelborde
- Vergrotingstoestelle
- Sleutelborde met groot sleutels
- Braille drukkers