Netwerk - en Internet Tegnelogie Flashcards

1
Q

Gee een manier waarop WAN’s met mekaar konnekteer, behalwe selfoon netwerke en telefoonkabels.

A
  • ondersese kabels
  • Sateliete
  • Mikrogolwe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee die alledaagse term vir ‘data per month’ d.w.s die beperking van die hoeveelheid data wat in ‘n maand gebruik kan word.

A

CAP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik waarna elk van die volgende twee spesifikasies verwys. ‘10 mbps’ en 1 mbps’.

A

10 mbps is die maksimum aflaai spoed.

21 mbps is die maksimum oplaai spoed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik wat die term unshaped beteken.

A

Alle internetdienste (bv e-pos, web-soektogte, VoIP) het dieselfde prioriteit d.w.s. wer teen dieselfde spoed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik in jou eie woorde wat VoIP vir mens kan doen.

A

VoIP laat mens toe om telefoon oproepe oor rekenaarnetwerke te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee twee nadele van die gebruik van VoIP - programmatuur, behalwe die feit dat die internetkonneksie benodig word.

A
  • Al twee gebruikers moet dieselfde programmattuur gebruik
  • Moet krediete aankoop om slefoon en landlynnommers te skakel
  • oproep kwaliteit mag swak wees
  • kan duur wees/ gebruik cap
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee 2 voordele van cloud computing, behalwe die feit dat jy die programmatuur op enige plek waar jy internetkonneksie het, kan gebruik.

A
  • Porgrammatuur is altyd op datum
  • hoef nie programmatuur af te laai nie
  • programmatuur neem nie spasie op lokale toestel op nie
  • lokale toestel kan minder kragtig wees
  • kan saam met ander gebruikers tegelyk aan dieselfde dokument werk
  • data is nie verlore as jou toestel gesteel of beskadig word nie
  • makliker om data met ander te deel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gee een voorbeeld van webgebaseerde e-posdiens

A
  • GMail
  • Yahoo mail
  • AOL Mail
  • Apple iCloud
  • Outlook.com
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik hoekom jy nie op antivirusprogrammatuur kan staatmaak om jou teen sosiale manipulasie aanvalle te beskerm nie.

A

Antivirus programme deursoek bloot rekenaarleers vir virusse en probeeer hulle elimineer of isoleer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Gee die naam van die alledaagse sosiale manipulasie tegniek wat e-pos benodig om suksesvol te wees.

A

Phising / Uitvissingsbedrog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee een rede hoekom anti-spyware gereeld opgedateer moet word.

A
  • Om anti -spyware definisies op te gradeer

- om databasisse van webtuistes wat bekend is daarvoor om spyware te versprei, op te dateer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly