Projektielbeweging Flashcards
1
Q
Projektiel
A
‘n Voorwerp wat in die lug geprojekteer of gelanseer word deur dit te skiet, skop, slaan of te gooi. Daarna beweeg dit slegs onder die invloed van gravitasiekrag.
2
Q
Grenssnelheid
A
Wanneer die opwaartse lugweerstand en die afwaartse gravitasiekrag ewe groot is. Voorwerp val met konstante snelheid.
3
Q
Vryval
A
Wanneer gravitasiekrag die enigste krag is wat op ‘n voorwerp inwerk.
4
Q
Swaartekragversnelling
A
Val na aarde toe, word aangetrek met ‘n krag. 9,8 m/s afwaarts