Elektriese Stroombane Flashcards

1
Q

Potensiaalverskil

A

Die hoeveelheid arbeid wat verrig word per coulomb lading om dit tussen twee punte te laat beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stroom

A

Die tempo waarteen lading vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Weerstand

A

Die verhouding tussen die potensiaalverskil oor die eindpunte van die geleier en die stroom wat deur die geleier vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ohm se wet

A

Die stroomsterkte wat deur ‘n weerstand vloei is direk eweredig aan die potensiaalverskil tussen die punte, mits die temperatuur van die weerstand konstant bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

EMK

A

Die totale hoeveelheid energie wat ‘n sel aan 1 coloumb lading kan verskaf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Interne weerstand

A

Sel bied weerstand teen vloei van lading. Elektroliete. Hoë temperatuur van battery, groot interne weerstand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ohmiese geleiers

A

Volg ohm se wet. Verhouding van v/i is konstant.

Nichroomdraad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Nie-ohmiese geleiers

A

Gehoorsaam nie ohm se wet nie. Weestand nie konstant. Verhouding nie konstant.
Gloeilamp
Elektroliete
LED

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Drywing

A

Rempo waarteen abeid verrig of energie gebruik word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly