Arbeid, Energie en Drywing Flashcards

1
Q

Arbeid

A

Word verrig op ‘n voorwerp as ‘n toegepaste krag ‘n verplasing by die voorwerp veroorsaak in die rigting waarin die krag toegepas word.

Skalaar. Joule.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Potensiële energie

A

Die energie wat ‘n voorwerp besit a.g.v. sy posisie binne ‘n veld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kinetiese energie

A

Die energie wat ‘n voorwerp besit a.g.v. sy beweging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Meganiese energie

A

Die som van ‘n voorwerp se gravitasie potensiële energie en sy kinetiese energie by ‘n spesifieke posisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wet van behoud van meganiese energie

A

As daar geen eksterne (niekonserwatiewe) kragte soos wrywing of lugweerstand is nie, bly die totale meganiese energie van ‘n sisteem konstant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Arbeid-energie beginsel

A

Die werk gedoen op ‘n voorwerp deur die netto of resulterende krag is gelyk aan die verandering in die kinetiese energie van die voorwerp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Konserwatiewe krag

A

Slegs begin en eindpunt van die beweging bepaal die arbeid wat verrig word. Dit verander nie die totale meganiese energie nie.

Gravitasie- aantrekkingskrag, elastiese krag in ‘n veer, elektrostatiese kragte. (intern)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Niekonserwatiewe krag

A

Die arbeid wat verrig word, word bepaal deur die pad wat gevolg word en is nie herwinbaar nie. Dit verander die meganiese energie van die voorwerp. Dit is nie ‘n geslote sisteem nie.

Wrywing, spanning, trek/stoot, lugweerstand, ekstern.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Geslote sisteem

A

‘n Sisteem waar daar geen wrywing of weerstand is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Drywing of arbeidstempo

A

Die tempo waarteen arbeid verrig word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gemiddelde drywing

A

Nodig om ‘n voorwerp aan die beweeg te hou teen konstante spoed langs ‘n growwe horisontale oppervlak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly