Elektrodinamika Flashcards
1
Q
Faraday se wet
A
Die geïnduseerde EMK is direk eweredig aan die tempo van verandering in die magnetiese vloed.(fluks)
2
Q
wgk stroom
A
Die GS wat dieselfde hoeveelheid energie lewer as die WS