Onderwerp 3 Kwartaal 1 Flashcards
1
Q
Ekonomiese stelsel:
A
- Die metode wat deur lande gebruik word om hul hulpbronne toe te deel
- Belangrikste rede waarom lande bepaalde eko stelsel volg:
o Regeringstelsel van land
o Ontwikkelstadium van land
o Voorkeure van inwoners van land
o Taal, kultuur, smake, gewoontes, omgewingsfaktore soos watter gewasse gekweek kan word
2
Q
Onsigbare hand teorie:
A
- Markte reguleer self, niemand hoef doelbewus in te meng nie
- Vraag verander, aanbod pas aan oor tyd vice versa
3
Q
voorbeelde van lande ekonomiese stelsels
A
Vryemark – VSA
Sentraalbeplan – Noord-Korea
Gemengde – Suid-Afrika
4
Q
Vryemarkekonomie:
A
- Markeokonomie
- Kapitalisme
- Stelsel waar meeste g/d wat in aanvraag is, deur private winsstrewende ondernemings verskaf word
- Vraag en aanbod (markkragte) is kern dryfkrag
- Markkragte beantwoord vrae
o Wat, hoe en vie wie g/d produseer moet word
5
Q
Ekonomiese bedrywighede word gereguleer deur:
A
- Pryse van g/d
- Besluite/optrede van verbruiker
- Besluite/optrede van verskaffer
- Winste wat gemaak kan word uit verkoop van g/d
6
Q
Kenmerke/voordele/nadele van markekonomie:
A
- Nadeel: geen regeringsinmenging nie, reg voorsien gewoonlik basiese dienste, daar sal dus markmislukkings wees in bv. vullisverwydering. Daar sal ook geen beperkings of sondebelasting op skadelike produkte soos sigarette wees nie
- Voordeel: vryheid van toetrede tot markte, mededinging, nie uitbuiting deur sakeondernemings wat domineer nie
- Winste wat maak kan gebruik word om persoonlike welvaart te verbeter
7
Q
Sentraalbeplande ekonomie:
A
- Kommunisme/sosialisme
- Ekonomiese stelsel waarin produskiefaktore as gemeenskaplike besit beskou word
- Eiendom en produksiemiddele deur staat besit
- Burgers deel in gemeenskaplike rykdom
- Karl Marx (marxisme) / Vladimir Lenin (leninisme)
- Regerign bepaal wat, hoe en vir wie prod word
- Volle regeringsinmenging
8
Q
SB ekonomie Kenmerke/voordele/nadele:
A
- Skep burokrasie
- Nadeel: private inisitaief en vrye keuses van individu is beperk of bestaan glad nie en lei tot lae produktiwiteit en dit beïnvloed algehele ekonomiese groeikoers
- Beperkte verskeidenheid produkte
- Voordeel: staat werk hard om gelyke verdeling van inkomste en hulpbronne te verseker
9
Q
Gemengde ekonomie:
A
- Gebalanseerde ekonomie
- ‘n ekonomiese stelsel wat elemente van private en staatsbeheer bevat
- Bevat karakteristieke van beide kapitalistiese en sentraalbeplande
- SA, voordele van beide stelsels kombineer
- Prod faktore in privaat besit, reg beheer dit
10
Q
Historiese erflatings wat die kenmerke van ons ekonomie beïnvloed:
A
- Vroeë ruilhandelstels tussen oorsrponklike inwoners
- Vroee handelsvorme deur koloniste bekend gestel
- Uitbreiding van landbou
- Oorheersing van kapitalisme veral tydens negentiende en twintigste eeu met ontwikkeling van mynbou
- Werkreservering vir wit mense
- Trekarbeid
- In SA is staats in prod proses betrokke as entre, organiseerder en wetgewer
11
Q
Gemengde ekonomie kenmerke/voordele/nadele
A
- Voordele: Staat sal inmeng om noodsaaklike dienste soos openbare g/d te verskaf, wat nie sou gebeur het tydens vryemark nie
- Individue het vryheid van keuse en koop wat hulle wil hê
- Eienaarskap van besittings is oordraagbaar
- M
- Nadele: belasting hoog om openbare g/d te vreskaf
- Ekonomie belemmer deur te veel reg inmenging en staatsregulasie: kan lei tot afgradering na rommelstatus
- Markmislukkings kan plaasvind as skaars hulpbronne verkwis of uitgebuit word