Module 2 K2: Effek van koste en inkomste Flashcards
Tipes ondernemings in terme van prys besluite
- Prysmakers:
- Monopolie
- Hulle beinvloed die prys van hul produkte
- Hulle kan binne grense besluit teen watter pryse hulle produkte wil verkoop
- Diamantmyne, Eskom - Prysnemers:
- Hulle beinvloed nie die pryse waarteen hul produkte verkoop word nie
- Hulle aanvaar die mark prys - Prysleiers:
- Oligopolie
- Hulle is groot maatskappye
- Hulle begin met prysveranderings
- Kleiner besighede volg hul voorbeeld
- Deur ook die pryse daarvolgens te verander
- Groot supermarkte, reisagentskappe
Wins:
die verskil tussen inkomste en koste
Onderneming maak wins as inkomste wat dit verdien meer as die produksiekoste is
Rekeningkundige wins:
- Totale wins
- Verskil tussen totale inkome uit verkope en totale koste
- Rek wins = totale inkome – eksplisiete koste
Normale wins:
- Minimum opbrengs vereis deur eienaars om voort te gaan met besigheid
- Dit is vergoeding van entrepreneurskap
- Ingesluit in totale produksiekoste
- Normale wins: inkome = eksplisiete koste + implisiete koste
Ekonomiese wins:
- Ekstra wins wat onderneming maak
- Addisioneel tot normale wins
- Surplus/ekstra wins
- Eko wins = inkome – eksplisiete koste + implisiete koste
MK
Marginale koste
Grenskoste
Dit is die hoeveelheid waarteen totale koste toeneem wanneer een bykomende eenheid geproduseer word
MK= ∆ Totale Koste (TK) ÷ ∆ Uitset (Q)
MI
Marginalse inkomste
Grensinkomste
Verwys na die ekstra hoeveelheid inkomste wat verdien word deur elke addisionele eenheid van die produk te verkoop
MI= ∆ TI ÷ ∆ Q
GK
Gemiddelde koste
Eenheidskoste
Totale Vaste koste + Totale Veranderlike koste = Totale koste
GK=TK ÷Totale uitset (Q)
GI
Gemiddelde inkomste Hoeveelheid inkomste wat n onderneming verdien vir elke eenheid wat verkoop word GI=TI÷Q Omdat TI = PQ (prys maal hoeveelheid) Dus GI= PQ÷Q Dus GI = P (prys)
GVK
Gemiddelde veranderlike koste
Totale veranderlike koste gedeel deur die getal eenhede geproduseer
GVK = Totale veranderlike koste÷Q (Totale uitset)
P
- Prys
- Die waarde wat: n definitiewe hoeveelheid, massa, of meetbare g/d sal koop
Q/H
- Hoeveelheid
- Die omvang, grootte of som van
- Meetbare en telbare diskrete gebeurtenisse, voorwerpe, verskynsel
- Uitgedruk as numeriese waarde
Korttermyn:
- Tydperk waartydens een van insette vas is
- Onderneming kan sy uitsette verhoog deur sy veranderlike faktore te verhoog
- Bes gekonfronteer met ten minste een pf wat vas is
- Een van die insette kan nie verhoog word nie
- In korttermyn kan veranderlike insette verander, maar nie vaste insette nie
- As n bes sy prod wil verhoog in kt, kan hul slegs die aantal arbeiders in diens geneem verhoog
Langtermyn:
- Tyd waartydens beide vaste en veranderlike faktore verander kan word
- Termyn waartydens bes alle uitsette kan verhoog, geen pf is vas nie
- Nie beperk tot die verhoging van veranderlike insette nie
- Geen insette is vas nie, alle insette is veranderlik
- In die langtermyn probeer besighede produseer teen n vlak waar hulle skaalvoordele sal ervaar
Hoofverskil tussen vaste en veranderlike faktore:
Die tyd wat dit neem om ‘n inset te verander