Module 3 K2: Pryselastisiteit Flashcards
Pryselastisiteit van vraag:
- Elastisiteit word bereken in terme van persentasie verandering in prys en hoeveelheid
- Pryselastisiteit van vraag is normaalweg
negatief, omdat prys en vraag ‘n omgekeerde verhouding het (wet van vraag)
pryselastisiteit simbool
PEv
PEv formule
(% verandering in hoeveelheid gevra)/(% verandering in prys)
% ∆Qv)/(% ∆P
Voorbeeld PEv
- Gestel die prys (P) styg van R200 na R240
- En die hoeveelheid gevra daal van 400 na 300 eenhede (Q)
Stap 1 PEv
Prys verandering = (verandering in prys)/(oorspronklike prys) x 100
= ((240-200))/200 x 100
= 20%
Stap 2 PEv
Hoeveelheid verandering = (verandering in hoeveelheid)/(oorspronklike hoeveelheid) x 100
= ((400-300))/400 x 100
= 25% (gedaal dus -25%)
Stap 3 PEv
PEv = (% ∆Qv)/(% ∆P) = (-25%)/(20%) = -1.25 of net 1,25
negatiewe teken
word geïgnoreer weens die omgekeerde verhouding tussen prys en hoeveelheid (wet van vraag)
- Die antwoord is ‘n
koëffisiënt
o Het geen identiteit van sy eie
o Bv. soos rand, kilogram, persentasie
o Geen simbool
Grade/tipes PEv:
- Die vraag na meeste goedere en dienste is óf elasties óf onelasties
Elastiese vraag:
Waarde van PEv = Tussen 1 en ∞ = koëffisiënt > 1 = 1 of groter as 1
% ∆ P
Onelastiese vraag:
Waarde van PEv = tussen 1 en 0 = koëffisiënt < 1
% ∆ P>% ∆Qv
By verhoging van 20% P, lei tot afname van 10% Qv
Indien P styg, neem verbruiksuitgawe toe, opbrengs vir onderneming neem toe
Voorbeeld:
Noodsaaklikhede (voedsel, elek)
Verslawende g/d (sigarette/TV)
g/d met geen substitute (naalde vir naaldwerk)
goedere met verskillende gebruike
Eenheidsprys elastisiteit / Unitêre vraag:
% ∆ P=% ∆Qv
Koëffisient = 1
Verhoging van 10% P, lei tot afname van 10% Qv
Vebruikersbesteding en inkomste ontvang deur onderneming sal nie verander, konstant bly
Voorbeelde:
Nie-noodsaaklike produkte (vleis/kaas)
Volmaakte onelastisiteit:
% ∆ P lei tot geen % ∆Qv
Koëffisiënt = 0
Vertikale lyn – ongeag wat met prys gebeur, vraag bly dieselfde
Namate die prys styg, styg die verbruiker se uitgawe
Voorbeeld:
Voorgeskrewe medikasie: Insulien wat suikersiekte-lyers nodig het om te oorleef, sal dieselfde hoeveelheid vra ongeag die prys