Junie V1 Handboek Flashcards
Kodes van goeie praktyk:
Eienaarskap: meer swart mense moet die geleentheid kry om eienaar van besighede te wees, aandele in besigheid te besit
Bestuur: dit moedig die aanstelling van swart mense as senior bestuurders en direkteure aan
Billike indiensneming: Wet op Billike Indiensneming, indiensgeneem word in beroep wat billik is tot hul kennis en vaardighede
Vaardigheidsontwikkeling: moet opleiding ontvang
Voorkeuraankope: kies om swart mense in diens te neem, verwys na aankope by SEB-kwalifiserende ondernemings, klein sakeondernemings en ondernemings in swart besit
Ondernemingsontwikkeling
Sosio-ekonomiese ontwikkeling
Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)
- Wet verskaf die basis vir die transformasie van die Suid-Afrikaanse ekonomie
- Sodat die aantal swart mense wat die land se ekonomie besit, bestuur en beheer, betekenisvol kan toeneemen (rasse) inkomste ongelykhede aansienlik kan verminder
Ontwikkelingsbank van Suider Afrika:
Doel is om ekonomiese ontwikkeling en groei aan te moedig, om lewenstandaard te verhoog en streeksintegrasie te bevorder deur infrastruktuurfinanfisering en ontwikkelng
Wêreldbank:
Doel is om armoede te verminder deur hulp aan middel en lae inkomste lande te gee, om ekonomiese ontwikkeling aan te moedig
IMF:
Internasionale Monetêre Fonds
Handhaaf globale monetere stelsel met ekonomiese stabiliteit as doel
Formule waar ekonomie in ewewig is:
Y=E Y = C + I + G + (X-M) Y: totale inkomste E: totale besteding L=J L= S + M + T J = I + X + G
BBP:
- Bruto binnelandse produk
- Alle produksie in geografiese gebied van land (invoere nie geproduseer nie, daarom moet dit afgetrek word)
- Vir ‘n jaar meet
- Totale waarde van al die finale goedere en dienste wat in ‘n bepaalde tydperk gewoonlik ‘n jaar), binne die grense van ‘n land geproduseer word
BNI:
- Bruto nasionale inkome
- Totale inkome van al die permanente inwoners van ‘n land
- BBP - I
Minister van Finansies:
Enoch Godongwana
President van Reserwe Bank
Lesetja Kganyago
Privatisering vs nasionalisering: teenoorgestelde
Privatisering:
- Beheer beweeg na privaat sektor
- Regering meer as 50% vd aandele in ondernemings/ander soort diens identiteite aan privaatsektor verkoop
Nasionalisering:
- Beheer beweeg na regering
- Reg verkry onderneming in privaatbesit, met of sonder vergoeding
Markmislukking:
- Indien die regering nie genoegsame dienste voorsien nie
- Indien die vraag na iets nie voorsien word
- Weens onvoldoende hulobronne, ondoeltreffendheid
- Regering misluk in poging om vraag te voorsien
Faktorkoste
die koste van die produksiefaktore wat gebruik is om goedere en dienste te produseer.
Basiese pryse
die pryse van goedere en dienste nadat ander belastings bygetel is en subsidies afgetrek is.
Markpryse
die pryse van goedere en dienste nadat belastings per eenheid bygetel en subsidies per eenheid afgetrek is, pryse wat verbruikers betaal vir produkte.
• SEB-kodes
riglyn vir besighede om te transformeer
• Meer kodes implementeer = makliker v staat werk doen + met ander besighede
Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB):
Bree-Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB)
Die doelwit van dit is om wanbalans te herstel deur eienaarskap, bestuur en beheer van ekonomiese en finansiële hulpbronne te verdeel.
Dit verminder gelykheid doelbewus gemik op apartheid en bemagtiging van swart Suid-Afrikaners.
Beleid wat gemik is om ongelykhede wat deur Apartheid geskep is, reg te stel.
Gemik op die herverspreiding van hulpbronne tot voordeel van groepe wat voorheen benadeel is deur apartheid.
SETA’s:
- Sector of Education and Training
- Onderwys en Opleidignsowerhede
- Organisasie wat ontwikkeling van vaardighede aanmoedig
- Skep leerprogramme en leerlingskappe
Diskriminasie:
- Inwerkplek teen gediskrimineer
- Onregverdig/ongelyk hanteer word
- Op grond van ras, geslag, ouderdom
- Bv bevorderings ontken word agv ras
Onbillike Ontslag:
- Wanneer werkgewer ‘n werknemer se kontrak beeindig, sonder billike of geldige rede of teenstrydig met land se wette
- Bv onvermoe om werk te doen weens siekte of swangerskap
- Of sonder kennisgewing
- Regstappe kan geneem word
KVBA:
- Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie
- Onafhanklike owerheid, geen skakels met enige politieke partye, bes of vakbonde nie
- Versoening is vrywillige proses tussen werkgewer en werknemer
- Bemiddeling betrek neutrale 3de party om te help om ooreenkoms te bereik
- Tydens arbitrasie word ‘n beslissing uitgespreek
Kodes vir goeie praktyk:
Dit is riglyne vir besigehde en ander ondernemings om te transformeer