Onderwerp 1 Kwartaal 1 Flashcards
Natuurlike hulpbronne
- Vrye gawes van die natuur
- Materiaal bronne van welvaart
o Hout, vars water, grond, mineraalafsetting - Skaars materiale in omgewing
o Goud, minerale, olie - Vind plaas in natuurlike toestand
- Het ekonomiese waarde
- Hulpbronne wat nodig is om g/d te vervaardig
- Om (direk of indirek) in mense se b/b te voorsien
natuurlike hulpbronne vergoeding
huur
probleem van skaarsheid
Mense reg oor wêreld sukkel om hul onbeperkte behoeftes en begeertes te bevredig met die beperkte middele tot hul beskikking
o Dryfkrag agter alle ekonomiese aktiwiteite in wêreld
o Rede hoekom mense werk
o Hoekom ons daagliks g/d vervaardig
Vrye goedere
- Vrylik in onbeperkte hoeveelhede beskikbaar
- Nie deur mense besit/beheer nie
- Nie prys, niemand wil daarvoor betaal nie
- Gebruikswaarde nie ruilwaarde
- Eienaar trek geen voordeel daaruit nie
- Besit en gebruik daarvan dui nie op rykdom/welvaart nie
- Seesand, sonlig
Ekonomiese goedere
- In beperkte hoeveelhede beskikbaar
- Gewoonlik onvoldoende om behoeftes te bevredig
- Het ‘n prys, verbruikers moet betaal daarvoor
- Gebruikswaarde en ruilwaarde
- Eienaar baat daarby
- Deur mense beheer/besit
- Dui op erykdom/welvaart
- Steenkool, petrol, elektrisiteit
Eienskappe van natuurlike hulpbronne
Skaars
Prys
Ongelyke verspreiding
Waardetoegvoeging
Belangrikheid van natuurlike hb
internasionale handel
insette vir produksie
mynbou
bosbou, visserye, landbou
Arbeidsmag/werksmag
- Sluit diegene in wat in diens is
- Asook dié wat werkloos is, solank bereid en in staat is om te werk
- 15-64
- Mense kan kies om werkloos te wees, studente en tuisteskeppers
Arbeid definisie
- Al die werk wat deur mense gedoen word (menslike vermoëns met doel om vergoeding te ontvang)
- Geskoold, halfgeskoold, ongeskoold
- Fisiese en/of verstandelike werk
Geskoolde arbeid
o Hoë vlakke van vaardigheid, kennis en besluitneming
o Professionele klas
o Tekort in SA
o Minstens 2 jaar tersiêre onderrig/opleiding
o Doktors, prokureurs, ingenieurs, onderwysers
Halfgeskoolde arbeid
o Middelmatige vlakke van vaardigheid/kennis/ verantwoordelikheid/besluitneming
o Minstens graad 9 en paar maande indiensopleiding
o Klerke, loodgieters, verkoopslui
Ongeskoolde arbeid
o Lae vlakke van vaardigheid/kennis/ verantwoordelikheid/besluitneming
o SA groot ooraanbod
o Meestal fisiese werk
o Slegs laerskool of geen skool
o Loon einde van dag/week, geen waarborg dat hulle vir langer as dit sal werk nie
o Plaaswerkers, skoonmakers, koerantverkopers
Eienskappe van arbeid
- Inkomste as doelwit
- Deel van eienaar
- Kan nie opgegaar/gehou word nie
- Aanbod kan nie dramaties toeneem nie
Ekonomiese belangrikheid van arbeid
- Produksie kan nie plaasvind sonder fisiese en verstandelike bydrae van mense nie
- ‘n Ekonomie moet sy produksie verhoog om te kan groei
- Arbeidsmag moet regte aantal geskoolde, hgs en ongeskoolde werkers hê
- Een van die ernstigste probleme in die SA’se arbeidsmark: tekort aan geskoolde, veral tegniesgeskoolde arbeid
Vergoeding van arbeid
lone en salarisse
Nominale/geldelike lone
Bedrag geld wat werkers weekliks/maandeliks ontvang
Reële/werklike lone
o Hoeveelheid g/d mens met nominale loon kan koop
o Koopkrag van nominale loon
Kapitaal
- Mensgemaakte hulpbronne
- Geld wat belê word in die vervaardiging van masjinerie en toerusting
- Wat gebruik word in prodproses
- Waartydens materiaal in nuttige/bruikbare goedere en dienste verander word
Eienskappe van kapitaal
- kapitaalgoedere is mensgemaak
- is duur
- masjinerie en toerusting is onderhewig aan slytasie
- geldkapitaal kan in enige soort kapitaal omskep word
- reële kapitaal is moeilik of onmoontlik om te omskep
Funksies van kapitaal
- Maak kredietverkope moontlik
- Maak standaardisering moontlik
- Maak massaproduksie moontlik
- Verbeter gehalte van produk
- Verskaf gereedskap om tot vormnut by te dra
Ekonomiese belangrikheid van kapitaal
- Ekonomiese groei is ‘n direkte gevolg van ‘n styging van kapitaalbates in die land
- Spaargeld skep kapitaal en ‘n hoër belegging in kapitaalgoedere
- Spaargeld is dus die beginpunt van eko groei en vooruitgang
- Ten einde ekonomiese groeikoers te verhoog, sal verbruikersbesteding moet afneem
- Besparings kan dan vir vaste beleggings aangewend word
- Finansiele instellings sal meer geld beskikbaar hê om aan sakeondernemings uit te leen om hul uitbreiding te finansier
- Sal lei tot meer werksgeleenthede en minder werkloosheid
- Individue se verhoogde inkomste sal dan weer die spaarkoers verhoog en op die manier sal die kringloop van ekonomiese groei voortgaan
Kenmerke van entrepreneurskap
- neem besluite
- neem risiko’s
- toon ondernemingsgees
- kombineer ander produksiefaktore
Ekonomiese belangrikheid van entrepreneurskap
- Belastingsinkome van regering styg
- Verbeter groei en vooruitgang van land se ekonomie
- Formele sektor kan nie aan hele bevolking werk verskaf nie, dus informele sektor belangrik om werk en inkomste te verskaf
- Stel nuwe g/d aan mark bekend
- Verhoog mededinging
- Verminder inflasie
Vergoeding van entrepreneurskap
- Wins – ontvang vir risiko wat hy neem om bes te bedryf
Bruto wins
o Verskil tussen verkope en koste van verkope
Netto wins
o Bruto wins plus alle ander inkomstes en minus alle ander uitgawes wat bes moet aangaan om te funksioneer
Faktore wat wins beïnvloed
- Vraag na produk
- Vaardighede van entrepreneur
- Produksieprosesse/tegnieke (tegnologie)
- Gemeenskapsforums
o Werk saam met plaaslike regering o Ontwikkeling van entrepreneurs o Vaardigheidsontwikkeling o Finansiële bystand o Beste gebruik van natuurlike hulpbronne
voorbeelde van plaaslike gemeenskappe se deelname aan ekonomiese beplanning en sakebedrywighede
- Kleinsake-Ontwikkelingskorporasie en plaaslike sakekamers
Ekonomiese gemarginaliseerde groepe
- Verdien minder as minimum inkomste wat nodig is om in basiese behoeftes te voorsien
- Veel slegter daaraan toe as res van bevolking ten opsigte van inkomste
- Maar ook ten opsigte van ander aspekte wat basiese dienste betref (water, elektrisiteit en sanitasie)
- Beskik nie om vereiste basiese vaardighede om te kan werk nie
- Omdat hulle ongeletterd is, nie maklik opgelei word nie
- Bejaardes, vroue en kinders, gestremdes, vlugtelinge (xenophobia)
algemeenste gevolg van marginalisering
- Materiële ontneming
apartheid het swart mense uitgesluit van
betekenisvolle ekonomiese deelname
SOOO’s en SETA’s
- Onderwys- en Opleidingsowerhede lewer ‘n belangrike bydra tot die vaardigheidsopleiding wat deur nywerhede in die primêre, sekondêre en tersiêre sektor vereis word.
Bemagtiging van gemarginaliseerde groepe
- Sedert 1994 is arbeidswette ingestel om alle werkers se regte te beskerm
- Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging
- Diensbilikheidswet van 1998
- Regstellende aksie speel ‘n belangrike rol by aanstellings in die werkplek
- Onderwys- en Opleidingsowerhede (SOOO’s of SETA’s) lewer ‘n belangrike bydra tot die vaardigheidsopleiding wat deur nywerhede in die primêre, sekondêre en tersiêre sektor vereis word.