Onderwerp 2 Kwartaal 1 Flashcards
eindoel van enige ekonomie
bevolkng se behoeftes en begeertes bevredig
welvaart en vooruitgang van land hang af van
volume van produkte in land
meer g/d in land prod
meer mense in diens geneem
verhoogde inkomstevlak
hoer lewenstandaard
Finale g/d
- Sluit alle vervaardigde goedere en dienste in wat in verbruikers se bb voorsien
- Is gereed om gebruik te word
- Eienaarskap van vorm nut
tipes finale g/d
- Duursame: huise, meubels, motors (bate-items, masjinerie)
- Semi-duursame: klere, huishoudelike toestelle
- Nie-duursame: voedsel, petrol, medisyne
- Dienste: mediese dienste
- Hang af hoe vinnig en gereeld vervangbaar is
Kapitaalgoedere/intermediere goedere en dienste
- Alle goedre en ddienste wat nie direk verbruik word nie
- Help om ander g/d te vervaardig
- Masjinerie gereedskap wat vervaardiger in prodproses gebruik
- Sluit g/d in wat nog nie die fnale stadium van pord bereik het nie
Ekonomiese vloei diagram:
- Die ekonomiese kringloop voeimodel
- Is ‘n eenvoudige wyse waarop die ekonomie wer
- En die verwantskap tussen inkome, besteding en produksie in die ekonomie as geheel
- Oop ekonomie – toon werking van ekonomie met buitelandse handel
- Geslote: nie buitelandse sektor
Huishoudings:
- Vloei van g/d en geld tussen huishoudings en besigheidsektor
- Huishoudings is die eienaars van produksiefaktore
- Plaas die faktore op faktormark om verkoop te word
- Bes of reg koop pf
- Huishoudings ontvang inkomste in vorm van l/s deur die verkoop van hul pf, waarmee hul g/d koop om bb te bevredig
- Betaal belasting aan reg op inkomste
Hoofdoelwit waarom staat inmeng in ekonomie:
om markmislukkings te voorkom
Besigheidsektor:
- Ondernemings koop produksiefaktore van huishoudings en gebruik dit om g/d te produseer wat aan reg/hh verkoop word (spandeer hul inkomste daarop)
- Bes plaas g/d op goederemark/produktemark: hh bbb
- Bes ontvang so inkomste, belasting aan reg
Vleoi van geld en g/d tussen huishoudelike sektor en staat
- Hh verskaf arbeid aan staat en ontvang inkomste
- Staat voorsien publieke g/d aan hh
- Parke, skole, hospitale
- Hh betaal belasting op inkomste
- Inkomste vir staat
Vloei van geld en g/d tussen bes sektor en staat:
- Bes verskaf staat van g/d waarvoor staat betaal
- Staat voorsien bes van publieke g/d soos paaie, hawens, elektrisiteit
- Bes betaal belasting op inkomste
Buitelandse sektor:
- Vloei van goedre (invoere) na bes in land vanaf buiteland
- Bes betaal vir die invoere
- Uitgawe vir bes
- Vloei van goedere (uitvoere) vanaf bes in land na buiteland
- Ontvang geld daarvoor
- Inkomste vir bes
- Globalisering maak dit moontlik om in en uit te voer
- Surplus en tekorte
Finansiele sektor: NB
- Old Mutual, Santam, Discovery
- Banke, versekeringsmaatskappye, pensioenfondse
- Tree op as verbinding tussen hh en bes wat surplusgeld het en voorsien dan die geld aan dies wat ‘n tekort aan fondse ervaar
- Staan bekend as spaar
- Bes kan geld leen van fin instellings en bestee om kapitaal toerusting aan te koop
- Hierdie besteding deur bes word gesien as belegging
transaksies vind… plaas
op markte
Reële vloei
- Goedere, dienste, produksiefaktore
- Antikloks
- Verbruikers verskaf produksiefaktore aan produsente en reg via faktormark
- g/d word deur bes via goedere mark aan verbruikers en reg verskaf
- reg verskaf openbare g/d aan verbruikers en bes
- bes ontvang/verskaf g/d van buiteland
Monetêre vloei/geld vloei:
- die ontvangste geld (inkome) en betalings wat gemaak is
- kloksgewys
- verbruikers ontvang inkome vir prodf vanaf bes en reg via faktor mark
- bes ontvang inkome vir g/d vanaf verbruikers en reg via goedere mark
- reg ontvang belasting vanaf verbruikers/bes
- bes ontvang/betaal inkome/betalings vir uitvoere/invoere vanaf buiteland
Lekkasies
- verteenwoordig die uitvloei van geld uit die ekonomiese kringloop
- geen verdere rondte van inkomste word te wee gebring nie
- binnelandse aankope van goedere en dienste want daar is minder geld beskikbaar
- oop ekonomie:
o belasting (T)
o besparings (S)
o invoerbesteding (M) - L = T + S + M
- SAners spaar nie genoeg nie (kultuurverskille)
- Plaas druk op deel van ekonomie om te spaar
Inspuitings:
- ‘n inspuiting verteenwoordig die invloei van geld in die ekonomiese kringloop
- Besteding wat nie afgelei word van inkomste nie
- Addisionele geld kom ekonomie binne en dit vergroot inkomste
- Binnelandse aankope van g/d vermeerder, meer geld beskikbaar
- In oop ekonomie, uitvoerinkomste (X), investering (I), regeringsbesteding/owerheidsbesteding (G)
- J = X + I + G
Produkte mark:
- Mark vir verbruiksgoedere en dienste
- Koop wat bes produseer
- Duursame, half, nie, dienste
Faktor mark:
- Dienste van produksiefaktore word verhandel
- Natuurlike hb, arbeid, kapitaal, entrepreneurskap
Geld mark:
- Korttermyn en baie korttermyn
- Fondse bespaar en geleen deur verbruikers en bes
- Banke, versekeringsmaatskappye
o bankaksepte
o maatskap-skuldbriewe
o skatkiswissels - word verhandel
Kapitaal mark:
- langtermyn fondse
- geleen en gespaar deur verb en bes
- bv. verband
- FJohannesburgese Effekte Beurs is sleutel instelling in kapitaalmark
- Effekte word hier verhandel
Buitelandse valuta mark:
- Wisselkoerse
- Buiteland gaan reis
- Bes koop buitelandse geld om vir invoere te betaal
- In SA in banke
- Belangrikste valuta markte in wêreld: London, Tokyo en New York
- Suid-Afrikaanse Rand word vrylik verhandel op hierdie markte verhandel en die SARB het geen beheer daaroor nie