Module 1 K2: Dinamika van Markte Flashcards
Mark def:
- Kopers en verkopers wat die prys van n goed of diens beinvloed
- n instelling of meganisme wat kopers en verkopers van n goed of diens bymekaar bring
- ontstaan agv die interaksie tussen kopers (vraag) en verkopers (aanbod) – markmeganisme
- enige plek/omstandighede waar k en vk ontmoet
- met die doel om:
o inligting oor die koop en verkoop van g/d uit te ruil
o Om pryse van g/d vas te stel
o Om te bepaal watter hoeveelheid gekoop en verkoop gaan word
Markgedrag:
- dit is die dinge wat besighede doen
- in hul rol as verskaffers en kopers
- en hou verband met:
o hul doelstellings
o hul metodes van mededinging ten einde hul doelstellings te bereik
o hul onderlinge gedrag in die mark
Absolute prys:
- dit is die prys wat vir die p/d betaal word
- word uitgedruk in terme van Rand en sent
- VB: prys van brood pp winkelrak
Relatiewe / Reële Prys:
- die prys van een produk in terme van ‘n ander
voorbeeld van reële pryse / relatiewe prys
- VB: indien jy ‘n hemp wil koop sal jy die prys van die hemp vergelyk met ‘n T-hemp
- Dit word ‘n verhouding/ratio genoem
- Die hemp kos R30 en die T-hemp kos R10
- R30/R10 = 3
- Die relatiewe/reële pryse van die hemp is 3 maal die prys van die T-hemp
- Hemp kos 3 keer duurder as die T-hemp
- 1:3 beteken 1 hemp vir 3 T-hemde
Substitute:
- Enige g/d wat kopers as ekonomies uitruilbaar beskou omdat dit dieselfde behoefte bevredig
- Margarien en botter
- Daar is n direkte verhouding tussen die prys van die een artikel en die hoeveelheid gevra van die substituut-artikel
- Bv as die prys van botter styg, sal die vraag na margarien toeneem, hamburger worsrolletjie, koffie tee, koeldrank vrugtesap
Komplementêre goedere:
- g/d wat saam gebruik word
- behoefte kan nie bevredig word indien dit nie saam gebruik word nie
- verandering in die prys van een artikel, lei tot n verandering in die vraag na die ander artikel
- bv indien die prys van brood styg, sal die vraag na botter afneem
Vraagverhouding van substituutgoedere: grafiek verduideliking
- die prys van varsmel styf vanaf R5 na R7
- agv van n daling in aanbod van varsmelk
- die aanbodkurwe skuif links (AA na A1A1)
- dit lei tot n daling in die hoeveelheid gevra vanaf 700 tot 500 eenhede
- die hoeveelheid gevra van die substituut produk (poeiermelk) neem toe
- vraag skuif regs (VV na V1V1)
- die hoeveelheid gevra skuif van 300 tot 500 eenhede
- omdat daar n toename is in vraag
- styg die prys ook vanaf R4 na R6
Vraagverhouding van substituutgoedere: Dit impliseer vir substituutprodukte dat:
- ‘n toename in die prys van een produk sal lei tot n toename in die vraag na die substituutproduk
- N daling in die prys van een produk sal lei tot n daling in die vraag na die substituutproduk
Faktormarkte:
- Markte vir produksiefaktore
- Elke produksiefaktor word in n ander mark verkoop
- Prys van elke pf word bepaal deur die interaksie tussen vraag en aanbod
- As die aanbod of een pf verander, beïnvloed dit die res van die faktormark sowel as die produktemark
- Arbeidsmark, kapitaalmark, grondmark, mark vir ondernemerstalent
Produktemarkte:
- Mark vir goedere en dienste
- Verdeel in dienste mark, kapitaalgoedere mark, verbruiksgoedere mark
- As vraag na produk/diens toeneem, sal die vraag na die produksiefaktore in faktormark ook toeneem
- N verandering in die produktemark beïnvloed die vraag in ander markte
- In hierdie mark word hoofsaaklik verbruiksgoedere wat hul eindbestemming in die produksieproses bereik het en gereed is om in die onmiddellike behoeftes van die verbruiker te voorsien, verkoop
Goedere:
- ‘n produk of goed is n tasbare kommoditeit of produk
- Eienaarskap word vanaf die verkoper na die koper oorgedra
Dienste:
- Ontasbaar
- Diens word verskaf deur een persoon (bv dokter) op aanvraag van n ander persoon (pasiënt)
Nie-duursame goedere:
Half-duursame goedere en dienste:
Duursame goedere:
Dienste:
Vars groente, vrugte, kruideniersware
Klere, glasware
Motors, meubels, televisies
Mediese dienste, huurmotordienste, onderwysdienste, finansiële dienste
Markstruktuur:
- Beskryf die verskillende grade en vorme van mededinging
- Verwys na hoofkenmerke van die mark waarin ondernemings hul produkte verkoop
Volmaakte mark:
- ‘n markstruktuur met n groot aantal deelnemers
- Wat almal prysnemers is
- Daar is geen toetrede en uittrede struikelblokke oor die langtermyn nie
- Alle inligting is beskikbaar vir beide kopers/verkopers
- ‘n homogene produk word verkoop
Volmaakte mark vb
- Aandelebeurs
- Buitelandse valutamarkte
- Wolmark
- Graanbeurs
- Landbouprodukte-mark
eienskappe van volmaakte mark
- baie kopers en verkopers
- homogene produk
- vryheid van toetrede of uittrede
- volle inligting
- geen voorkeurbehandeling of diskriminasie nie
- geen samespanning
doeltreffende vervoer en kommunikasie - beweeglikheid van produksiefaktore
Onvolmaakte mark:
- Enige mark wat nie aan al die voorwaardes van n volmaakte mark voldoen nie
- Onvolmaakte mededinging
- Monopolie, oligopolie, monopolistiese mededinging
Monopolie:
- ‘n markstruktuur met slegs een verkoper van ‘n g/d
- Met geen naby substitute nie
- Toegang tot mark is volkome geblokkeer
- BV Eskom
monopolie kenmerke
- slegs een verskaffer
- unieke produk
- beheer oor pryse
- hulle besluit op produksievlakke
- gekonfronteer deur markkragte
- meeste het naby-substitute
- uitbtuiting van vebruikers
- almal het otegang tot inligting
- relatiewe markaandeel
- tegnologiese superioriteit
- helling van kurwe
- vryheid van toetrede tot mark
Natuurlike monopolie:
- Word gevorm as oprigting of instandhoudingskostes te hoog is om die mark te betree, bv Eskom
- Deur staat besit of reguleer
- Groot en duur proses, biljoene rande
- Enkele onderneming in nywerheid kan hele vraag voorsien
- Hulle kan dit doen teen n prys wat laer is as 2/meer ondernemings saam
Kunsmatige monopolie:
- Word gevorm wanneer n patentreg vir lisensie voorkom dat ander bes mark betree
- Hindernisse tot mark is nie ekonomies van aard
- Mag gunstige omstandighede geniet
- Soms geniet dit in sekere geografiese gebiede
- Bv een verskaffer van melk in n dorp, of hardeware winke of hotel
- Eksklusiewe eienaarskap van gronstowwe – De Beers Consolidated Mines – diamante
- Patent, wetlike reg waarvolgens patenthouer eksklusiewe reg tot vervaardiging van daai produk het – Kreepy Krauly
- Lisensiëring, ander vorm van hoe kunsmatige m tot stand kan kom – SABC/Cell C/Vodacom/MTN
- Wetlike beperkings, waar wette hulle beskerm – Poskantoor
- Tegnologiese superioriteit, waar n besigheid se tegnologiese kennis enige ander potensiële mededinger ver in die skadu stel – Microsoft
- Doelbewuste skep van toetree hindernisse, bv begin nuwe duur regsaksies teen nuwe toetreders
Oligopolie
- Die mark word beheer deur n paar verkopers en baie koper
- 2-5/2-8
- Een verkoper beinvloed nie die ander nie, maar neem mekaar se gedrag in ag
- Identiese goedere (homogene produkte) staal, sement, suiker
- Hoogs identifiseerde produkte, koerante, lugrederye, motors
- Slegs 2 = duopolie
Eienskappe van oligopolie:
- Daar is slegs n paar verkopers en baie kopers in die mark
- Die produk is homogeen (suiwer oligopolie) of gedifferensieerd (gedifferensieerde oligopolie)
- Nuwe produsente het vryelik toetrede tot die mark, maar dit is nie maklik nie omdat daar slegs paar besighede in die mark is
- Produsente het aansienlike beheer oor die prys van hul produkte, maar nie so veel as monopolis nie (prysmededinging is onwettig)
- Die bes beinvloed deur ande rbes se optrede, besighede is onderling afhanklik, daarom reageer mededingers teenoor prys veranderings
Kartelle:
- Samespanning vind op doelbewuste formele manier plaas
- Onwettig in Suid-Afrika (Wet op Mededinging)
- Doel van kartel is om kollektiewe monopolie te vorm
- Probleem van kartel: wanneer een van die lede oneerlik is wanneer dit kom tot pryse en winste, lei dit tot prysoorloe
Prysleierskappe:
- Wettig
- Formele samespanning word meestal nie toegelaat nie
- Oligopoliste sal dit op stilswyende wyse doen
- PRYSSEINE vorm n belangrike element van stilswyende-samespanning
- Bv een onderneming stel die prys (prysleier) en die ander volg (prysvolger)
- Prysleier is gewoonlik grootste onderneming in bedryf (Coke en Twizza)
Monopolistiese mededinging:
- Markstruktuur met baie verkopers en kopers
- Toetrede tot mark is redelik maklik
- Produk is gedifferensieerd
- Kombineer sekere eienskappe van monopolie en volmaakte mededinging
Voorbeelde van monopolistiese mededinging:
- Kitskos voorsieners: KFC, Steers, Burger King, Chicken Licken, Nando’s, McDonals
- Klere winkels: Woolworths, Factorie, Edgars, H&M, Pep, Jet, Ackerman’s, Cotton On
Eienskappe van monopolistiese mededinging:
- Groot aantal besighede, mededingers verskil van mekaar en groot aantal kopers
- Produkte is dieselfde, maar nie identies nie, gedifferensieerd, heterogeen, bevredig dieselfde behoeftes, skoene, klere
- Ondernemings kan vrylik mark toetree en verlaat
- Inligting aan koper en verkoper is onvolledig
- Plaaslik, kleinhandel of dienstesektor, klerasie, kos, meubels
- Hibriede struktuur, kombinasie van kenmerke van monopolie en volmaakte mark