Kwantitatiewe Chemie Flashcards
1
Q
Mol
A
Sl eenheid vir hoeveelheid van ‘n stof.
2
Q
Molêre Massa
A
Die massa in gram van een mol van daardie stof.
3
Q
Oplossing
A
‘n Homogene mengsel van opgeloste stof en oplosmiddel.
4
Q
Opgeloste Stof
A
Die stof wat in die oplossing
opgelos word.
5
Q
Oplosmiddel
A
Die stof waarin ‘n ander stof opgelos word en dan ‘n oplossing vorm.
6
Q
Konsentrasie
A
Die hoeveelheid mol per oplosmiddel per eenheid volume van die vloeistof.
7
Q
Opbrengs
A
‘n Meting van die omvang van ‘n reaksie, in die algemeen gemeet deur ‘n vergelyking van die hoeveelheid produk teen die hoeveelheid produk wat moontlik is.